Die soektog na ʼn boer en ʼn paramedikus wat vroeër die week deur vloedwater meegesleur is in die Oos- en Wes-Kaap is voorlopig opgeskort.
Lees meerAlles vir Sondag 12 Augustus 2012
Man oorleef ongeluk, word doodgery
ʼn Man is Sondagoggend dood en ʼn seuntjie is beseer nadat die motor waarin hulle gery omgeslaan het op die N3 naby die PPC-sementfabriek.
Baard-moord: Tweede verdagte agter tralies
ʼn Tweede verdagte is agter tralies in verband met die moord op Mohammed Fayaz Kazi (27). Kazi is na bewering doodgeslaan nadat hy oor sy baard gespot is.
Olimpiese Spele: SA’ners vandag in aksie en afsluiting
Vyf Suid-Afrikaners neem vandag op die laaste dag van die 2012 Olimpiese Spele in Londen deel.
Botsing eis man, dronkbestuurder vas
ʼn 28-jarige man is in hegtenis geneem na ʼn botsing waarin een persoon dood is en drie ander beseer is op die N3 naby Germiston.
Skrywer van “Dinner with Mugabe” dood gevind
Die skrywer van “Dinner with Mugabe” is Saterdag dood in haar huis in Johannesburg aangetref.
Baard-moord: Verdagte vas
Die polisie in Gauteng het bevestig dat ʼn verdagte in hegtenis geneem is in verband met die moord op Mohammed Fayaz Kazi (27) wat na bewering doodgeslaan is nadat hy oor sy baard gespot is.