‘n 13-jarige skooldogter van Boksburg word sedert Woensdag vermis.
Lees meerAlles vir Donderdag 16 Augustus 2012
Bekende kapelaan se broer sterf in vragmotorongeluk
‘n Vragmotorbestuurder is Donderdagmiddag dood nadat sy voertuig op die R74 naby Harrismith in die Vrystaat gerol het.
TUT-kampusse sluit weens betogings
Die bestuur van die Tshwane Universiteit van Tegnologie (TUT) het Donderdag verskeie kampusse gesluit weens gewelddadige protesaksie deur die studente.
Man vermoor glo tweelingsussie oor alkohol
‘n 49-jarige man is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy sy tweelingsussie oor alkohol vermoor het.
Foto’s: Lonmin-geweld duur voort
Die polisie het Donderdag met rubberkoeëls, traangas en verdowingsgranate op betogers by Lonmin se myn in Marikana losgebrand.
Veiligheidswagte vang drie kapers
Spanwerk tussen veiligheidswagte en inwoners het daartoe gelei dat drie vermeende kapers agter tralies beland het.
Leeus sneuwel, Oos-Kaap nou koning
Die huidige Curriebekerkampioen, die Goue Leeus se Super-weergawe, die Lions, is hul plek in aanstaande jaar se Super 15-reeks kwyt.
Plaasaanvalle: Dit is tyd dat die wêreld weet
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het Donderdag bekend gemaak hulle gaan ʼn memorandum aan 100 lande en internasionale organisasies rig om die realiteit van plaasmoorde onder hul aandag te bring.
“Facebook-verkragter” kry lewenslank
Die sogenaamde “Facebook-verkragter”, Thabo Bester (23), is Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Kernramp laat vlinders muteer
Navorsers van Japan het vasgestel dat vlinders naby die Fukushima-kernramp mutasies ondergaan het.
AfriForum besorgd oor die integriteit van die regbank
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die aansoek van die omstrede regter Nkola Motata om weer as regter op te tree ondanks die hangende tugproses teen hom.
Seuntjie vermis ná hy in rivier val
ʼn 7-jarige seuntjie word sedert Woensdag vermis nadat hy in ʼn rivier geval het.
Neef verkrag glo weeskind
ʼn Oplettende inwoner van die Vrystaat het gesorg dat ʼn vermeende verkragter agter tralies beland nadat hy ʼn 10-jarige weeskind glo verkrag het.
Suid-Afrikaner gaan poog om drie dae aaneen te braai
BraaiBoy, ʼn boorling van Pretoria, gaan volgende week poog om die Guinness-wêreldrekord vir die langste braai te verpletter.
Seënwense vir hond-slagoffer
Boodskappe van bemoediging stroom in vir die 8-jarige Amanda van Tonder, wat Dinsdagmiddag deur ʼn Duitse Herdershond-reun verskeur is.
Gauteng-Noord skaakproewe skop af
Die jaarlikse Etienne Lewis-skaaktoernooi, wat as die Gauteng-Noord skaakproewe dien, het onlangs in Pretoria plaasgevind.
Video: Só sny jy ‘n waatlemoen sonder ‘n mes
Wat doen jy as jy sonder ‘n mes by ‘n piekniek opdaag en jy het net ‘n waatlemoen om te eet…?
Video: Johan C Venter stel nuwe musiekvideo vry
Die musiekvideo van Johan C Venter se liedjie, Oë soos pêrels, is hier.
Nog ʼn voetganger doodgery
ʼn Man is Woensdagaand op die N12-snelweg naby Kimberley doodgery.
Nuuskommentaar: Nasionale ontwikkelingsplan
Nasionale ontwikkelingsplan: “’n Goeie plan, maar gaan dit uitgevoer word?”