Julius Malema, voormalige president van die ANC-jeugliga, het polisie Saterdag versoek om hulleself van die betogers by Lonmin se Marikana-myn te distansieer.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Augustus 2012
Werkers oorleef 8m-hoë val
Twee mans was gelukkig genoeg om slegs matige beserings op te doen nadat hulle by ‘n kruidenierswarewinkel in Fourways Mall geval het.
Kaalnaeler-dominee afgedank
Ds. Steyn Venter van Bloemfontein wat paartjies aangeraai het om kaal deur stedelike parke te hardloop, is deur sy kerk afgedank.
Roomys vir die pandas
Twee Sjinese pandas by ‘n dieretuin in Frankryk koel in die huidige hittegolf af met bietjie heuning- en appelroomys.
Valsbaai-visserman soek
Reddingswerkers is op soek na ‘n 65-jarige man wat Vrydag in die see by Valsbaai weggeraak het, het die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) gesê.
Elektrisiteit bly onder druk
Brian Dames, hoof uitvoerende beampte van Eskom, het Vrydag gesê Suid-Afrika se elektrisiteitstoevoer sal onder druk bly totdat die vier bykomende kragstasies voltooi is.
Lonmin: Afgestorwe polisielede se name bekend
Die twee polisiebeamptes wat vroeër die week by Lonmin se Marikana-myn in Noordwes gesterf het, is uitgeken.
Bejaarde motorfietsryer beseer
‘n Bejaarde motorfietsryer het Vrydagaand ernstige beserings opgedoen na ‘n ongeluk met ‘n motor in Linden.
Beswaar teen skool se loerbroer-plan
Leerlinge en ouers by Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley het beswaar aangeteken teen kringtelevisiekameras wat onlangs by die skool se badkamers installeer is.