Jaco de Bruyn, wat as die “man met die beste lyf in Suid-Afrika” beskryf word, gaan November aan ‘n internasionale fiksheidskompetisie in Las Vegas deelneem….
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Augustus 2012
Lyk in British Airways-vliegtuig gevind
Die liggaam van ‘n man is in ‘n British Airways Boeing 747 wat by Heathrow-lughawe geland het, opgespoor.
Foto’s: Dwelmklopjag in Durban
‘n Dwelmklopjag is Donderdag op ‘n huis in Glen Ashley, Durban, uitgevoer.
Nuwe universiteite in 2014
Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, het Donderdag gesê twee nuwe universiteite is gereed vir nuwe studente in 2014.
Man byt slang dood
‘n Man van Nepal wat deur ‘n kobra gepik is, het teruggebyt en die slang gedood.
Foto: Schalk Burger se babatjie
Springbok Schalk Burger en sy vrou, Michele, wat Maandag ʼn babaseuntjie ryker geword, sê hulle kan nie hul oë van die bondeltjie vreugde af hou nie.
Seekoei-reddingspoging skop af
ʼn Reddingspoging om ʼn seekoei te red wat al vir langer as twee dae in ʼn swembad op ʼn wildsplaas in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo vasgekeer is, sal na verwagting Donderdagmiddag begin.
Afleggings by 1time vir eers gestaak
Moontlike aflegging van nagenoeg 25% van Jetworx se werkmag weens die finansiële probleme van die laekoste-lugdiens 1time Holdings, is Woensdag tydelik gestaak nadat ’n ondernemingsreddingspesialis aangestel is.
“Moordbende”-polisie kry borg
Twaalf polisiebeamptes het Donderdag in die Durban-landdroshof verskyn op aanklag van moord en rampokkery, en is op borgtog van R5 000 elk vrygelaat.
Curiosity gee eerste “tree”
Die Curiosity op Mars se oppervlak het sy eerste rit onderneem en sowat 7 meter ver in 23 minute afgelê. Die tyd het darem stilhou langs die “pad” ingesluit om foto’s te neem.
Vakbond vra leiers om Pondokoning se leierskapvoorbeeld te volg by Lonmin
Koning Sigcau word geloof vir sy toespraak waarin hy ’n beroep op Lonmin-werkers doen om terug te keer werk toe en nie hulle werk op die spel te plaas nie.
Renosters kan binne 25 jaar uitsterf
Renosters kan binne die volgende 25 jaar uitsterf as hulle nie daadwerklik beskerm word nie.
Rasimone-myn staking gaan voort
ʼn Groep mynwerkers van Royal Bafokeng Platinum se Rasimone-myn, naby Rustenburg in Noordwes, het Donderdag ʼn staking voortgesit om groter salarisse te eis.
Foto’s: Nuwe wêreldbraairekordpoging onderweg
Donderdagoggend klokslag om 08:30 was BraaiBoy se kole gereed vir die eerste vleisie om gebraai te word om te poog om die huidige Guinness-wêreldrekord vir die langste aaneen braai te verpletter.
AfriForum van mening dat nuwe wetgewing meer werk benodig
AfriForum het kommentaar aan die parlement voorgelê na aanleiding van die voorgestelde wysigings aan sekere bepalings van die Wet op Nasionale Omgewingsbestuur.
Seekoei loop in Zeekoevlei, Kaapstad rond
Die stad Kaapstad se stadsraad het inwoners van dié stad gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ‘n 2-jarige seekoei wat in die Zeekoevlei-omgewing in die Valsbaai-natuurreservaat opgemerk is.
Nuuskommentaar: Suid-Afrika, agt betogings op een dag
Die bloedbad by Marikana verdwerg nog die ander landswye voorvalle van geweld, maar het dit allermins laat afneem.
Veldtog om honde se eienaars te kry
ʼn Veldtog is op sosiale netwerke begin in ʼn poging om die eienaars van honde wat glo in Suid-Afrika gesteel is en na Namibië gesmokkel is, op te spoor.
Winnie: Saak teen polisiebeamptes teruggetrek
Die strafregtelike aanklagte teen twee polisiebeamptes wat Winnie Madikizela-Mandela se motor van die pad afgetrek het, is gister in die Johannesburgse landdroshof teruggetrek.
Seekoei vasgekeer in swembad
‘n Seekoei is al vir langer as twee dae in ʼn swembad by ʼn wildreservaat in Modimolle (Nylstroom) in Limpopo vasgekeer.