Bernadine Dreyer (15) van Modimolle word sedert Dinsdag vermis.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Augustus 2012
Solly se veearts was glo laat
Die eienaars van Monate-wildsplaas het Vrydag gesê die veearts, wat gehuur is om Solly die seekoei te verdoof, het vier ure laat opgedaag.
Video’s en foto’s: Skietvoorval buite Empire State-gebou
Twee mense is dood en ten minste agt gewond na ‘n skiet-voorval Vrydag buite die Empire State-gebou in New York.
BraaiBoy staan sterk ná 28 ure agter braaivleisvuur
BraaiBoy is sterk op pad om die wêreld se braairekord vir die langste braai aaneen, te laat spat.
Nuuskommentaar: Aangrypende verhale ontvou by AfriForum-funksie in Bloem
‘n Verhaal van moord, wrede aanrandings en ontbering – en om dan uiteindelik in elk geval met die klere aan die lyf te kan ontvlug, het hom Donderdag in Bloemfontein ontvou.
Hof staan interdik teen rasplan toe
Die arbeidshof in Kaapstad het Vrydag ʼn dringende interdik teen die Departement van Korrektiewe Dienste se omstrede regstellendeaksie-plan toegestaan.
Massamoordenaar kry 21 jaar tronkstraf
Die Noorweegse massamoordenaar, Anders Breivik, is 21 jaar tronk toe gestuur.
Solly die seekoei dood
Solly, die seekoei, het, tydens pogings om hom uit ʼn swembad by die Monate-wildsplaas buite Modimolle (Nylstroom) te red, gevrek.
Lag soos ‘n boer met tandpyn
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking: “Lag soos ‘n boer met tandpyn”
‘Moordbende’ in die hof
Dertig polisiebeamptes van Durban se georganiseerde misdaadeenheid het Vrydag in die streekshof in Durban verskyn.
A Capella-koor by Brooklynteater
Bespreek vandag nog vir dié spesiale vertoning.
Apple en Samsung kry beide bloedneus
Samsung en Apple is deur ‘n geregshof in Seoel gelas om van hul produkte uit die mark te onttrek omdat hulle beide mekaar se patentregte geskend het.
Taxi-ongeluk eis lewe, beseer 17
Een persoon is dood en 17 ander beseer nadat ʼn taxi Vrydagoggend op die N1-snelweg in Johannesburg gebots het.
Baba in winkel
Kyk die video: ????️????️Attempted Child Abduction ????️????️Warning – Alberton (Meyersdal Spar)My daughter received this message from her friend…It is not a hoax… It is real……
Morné Steyn se pa van diefstal aangekla
Morné Steyn, Springbok-losskakel, se pa staan tereg op ʼn aanklag van diefstal.
Nuuskommentaar: Kop optel na Marikana maar hóé?
“Moenie die een ding doen, en die ander nalaat nie.” Dié eeue oue waarheid staar Suid-Afrika nou vierkantig is die oë na die Marikana-ramp en die rimpeleffek op die wêreldmening en op beleggersvertroue.
Bejaarde egpaar vermoor
Leon Sim (71) en sy vrou Marié (68) is eergisternag in Cresslawn in Kempton Park aan die Oos-Rand vermoor.
‘Lance Armstrong sy 7 titels kwyt, verban’
Die Amerikaanse fietsrylegende Lance Armstrong is moontlik sy sewe Tour de France-titels kwyt en gaan glo lewenslank uit die sport verban word.
Seekoei Solly moontlik vandag uit swembad
Solly, die seekoei, wat reeds vir drie dae in ʼn swembad by die Monate Game Lodge buite Modimolle (Nylstroom) vasgekeer is, sal moontlik vandag uit die swembad gered word.
Griekwastad-moorde: ‘Koelbloedig en vooraf beplan’
Die staat het gister in die Griekwastad-landdroshof aangevoer dat die 16-jarige seun wat aangekla word van die moord op Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christel (43), en hul dogter, Marthella (14), die moorde vooraf beplan het en dit koelbloedig uitgevoer het.