Talle Suid-Afrikaners is reeds vandag in aksie na gisteraand se openingseremonie van die Paralimpiese Spele.
Alles vir die maand Augustus 2012
Boer drie keer geskiet, ry vir hulp
ʼn Man is Woensdag in hegtenis geneem in verband met twee plaasaanvalle in Brakfontein buite Oos-Londen in die Oos-Kaap.
Vermeende renosterstropers doodgeskiet
Drie vermeende renosterstropers is die afgelope twee dae in die Krugerwildtuin doodgeskiet terwyl talle in hegtenis geneem is.
Video: Veldtog teen plaasmoorde
Die burgerregte organisasie, AfriForum, het ʼn video getiteld Skep Moed bekendgestel om “moedelose Suid-Afrikaners te herinner aan die swaar tye wat generasies voor hulle deurgemaak het en hulle dan aan te moedig om moed te skep.”
Video: Roltrap verwar dié hond
Die hond in dié video het op een of ander manier (sonder sy eienaar of leiband) op die roltrap in ‘n lughawe beland.
Kaapstad-seekoei steeds op vrye voet
Beamptes sal Woensdagaand weer probeer om ‘n jong seekoei wat by Rondevlei Natuurreservaat weggeloop het, vas te trek.
Foto’s: iStore by Fourways Mall beroof
‘n Groep gewapende mans het Woensdagoggend die iStore by Fourways Mall in Johannesburg beroof.
Steyn het glo nie getuies om te roep nie
Die beweerde “Sondagverkragter” het Woensdag geweier om enige getuies tot sy verdediging te ontbied.
Frankryk begin met moordondersoek na dood van Arafat
Franse aanklaers het ‘n moordondersoek na die dood van die Palestynse leier, Yasser Arafat begin.
Nuuskommentaar: Goudstandaard op die agenda en impak op SA
Met Suid-Afrika wat steeds ‘n groot deel van die wêreld se goudproduksie lewer, is dit te verstane dat die ekonome die ore sal spits dat die VSA se moontlike hertoetrede tot die goudstandaard op die agenda is.
Ontbyt uit die oond
‘n Maklike ontbyt wat jou soos ‘n bobaaskok sal laat lyk!
2 dood, 8 kritiek ná KZN-busongeluk
Twee mense is dood en agt kritiek beseer tydens ʼn busongeluk Woensdag omstreeks 12:30 op die R74-pad naby Kranskop, KwaZulu-Natal.
Hondsdolheid eis vierde slagoffer
ʼn Vierde persoon van KwaZulu-Natal is dood nadat hy glo hondsdolheid opgedoen het.
Krugerwildtuin antraks-uitbreking onder beheer
Die antraks-uitbreking wat die dood van minstens 30 bastergemsbokke in die noorde van die Krugerwildtuin veroorsaak het, is glo onder beheer gebring.
Video: Koor boots ʼn reënstorm na
Die koor maak, slegs met hul hande en vingers, in dié merkwaardige video, ʼn reënstorm na.
“Ontploffing” van aardbewings
Volgens die jongste wêreldkaart van die Amerikaanse USGS was daar die afgelope week 422 “beduidende” aardbewings.
Akteur vra streng vonnis vir sy pa se moordenaars
ʼn Voormalige 7de Laan-akteur het die hof Dinsdag gevra om geen genade te toon as sy pa se moordenaars gevonnis word nie.
Drie vas ná KZN-slagting
Drie mense is in hegtenis geneem in verband met ʼn slagting vroeër die maand wat vyf mans dood en 17 beseer gelaat het.
Nuwe FAK-sangbundel ‘so akkommoderend as moontlik’
Artikel oorspronklik vir Litnet geskryf deur Henry Cloete.
Plaasmoorde: AfriForum en bekendes trek die swaard uit die skede
AfriForum, met die ondersteuning van kunstenaars, waaronder Steve Hofmeyr, Bobby en Karlien van Jaarsveld, Chris Chameleon, Gerrie Pretorius, Pieter Koen en die meisiesgroep MWAH!, het Dinsdagaand amptelik onderneem om plaasaanvalle te beveg.