‘n Weghol veldbrand het Saterdagmiddag groot skade aangerig en talle mense moes ontruim word by die Sondela-natuurreservaat buite Warmbad.
Lees meerAlles vir Saterdag 1 September 2012
Dewani psigiaters glo sakevennote
Die psigiaters wat aanbeveel het dat Shrien Dewani nie na Suid-Afrika uitgelewer word nie weens sy geestesgesondheid, is glo sakevennote.
‘Dis omdat ons gay is’
ʼn Getroude gay paartjie het die Pretoria hooggeregshof genader omdat hulle glo sukkel om ʼn seuntjie aan te neem weens hulle seksualiteit.
Paralimpiese Spele: SA-ners vandag in aksie
‘n Klompie Suid-Afrikaners was reeds vanoggend in aksie by die Paralimpiese Spele in Londen.
Griekwastad-moorde: ‘Meisie nie seksueel aangerand’
Die 14-jarige Marthella Steenkamp is volgens berigte nie voor haar moord verkrag of gemolesteer nie.
Man glo na dood gelok na advertensie op internet
ʼn 21-jarige man van Bellville is vermoedelik in ʼn lokval gelei, ontvoer en vermoor nadat hy op die internet geadverteer het.
Krugerpark wil moeti gebruik om stropers te vang
Die Krugerwildtuin sê tradisionele genesers moet saam met die teenstropingseenheid werk om renosterstropers vas te trek.
Vier skoolkinders sterf in busongeluk
Vier skoolkinders is dood en talle ernstig beseer toe ’n bus by ’n helling in Inanda, Durban, afgestort het.