Vyf mans wat hulle as polisiebeamptes voorgedoen is, is Vrydag in Edenvale aan die Oos-Rand in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 September 2012
Malema-lasbrief bevestig
Julius Malema se regsverteenwoordigers het pas bevestig hulle is bewus van die lasbrief vir sy inhegtenisname.
Lasbrief vir Malema uitgereik
ʼn Lasbrief is glo vir Julius Malema se inhegtenisname uitgereik.
Skote klap in PTA-betoging
Die polisie moes met rubberkoeëls op betogende inwoners in Soshanguve, noord van Pretoria, losbrand na ʼn betoging gewelddadig geraak het.
Dranktrok aan die brand
ʼn Swaarvoertuig het Vrydagmiddag in Lynnwood, Pretoria, aan die brand geslaan en die stad se nooddienste vra motoriste om die gebied te vermy.
Steve gaan nie vir e-tol registreer
Steve Hofmeyr het gesê hy gaan nie vir e-tol registreer nie.
Verlustig jou (amper) in die iPhone 5!
Die langverwagte iPhone 5 is van Vrydag af in nege lande beskikbaar. Suid-Afrikaanse Apple-aanhangers kan reeds die nuwe bedryfstelsel, iOS6, aflaai.
Bewyse teen Malema hoop op
Solidariteit gaan vandag ʼn verslag aan die Valke oorhandig om hulle met hul ondersoek teen die geskorste leier van die ANC Jeugliga, Julius Malema, by te staan.
“Kinderhandelaars” borgtog geweier
Drie beskuldigdes wat twee kinders vir R80 000 elk wou verkoop, is deur die Johannesburgse Landdroshof borgtog geweier.
Kopanang-myners staak nou ook
Werkers by AngloGold Ashanti se Kopanang-myn het Vrydag ook begin staak. Dit volg op ‘n loonooreenkoms wat vroeër vandeesweek by Lonmin bereik is.
Lonmin onder beheer
Veiligheidswagte beheer steeds toegang tot die Lonmin-platinummyn in Marikana nadat werkers Donderdag teruggekeer het werk toe. ‘n Loonooreenkoms is Dinsdag bereik.
Misdaadstatistiek: Volledige verslag en analise
Nathi Mthethwa, die minister van polisie, en Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het Donderdag die misdaadstatistiek vir die 2011/2012-boekjaar in die parlement bekend gemaak.
Uitspraak voorbehou oor rasuitsluiting by poste
Solidariteit vs Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens – regter besluit dat partye hul finale betoë skriftelik moet lewer
Nuuskommentaar: Misdaadstatistiek en persepsies daarvan
Die misdaadstatistiek wat Donderdag bekend gemaak is, is ʼn perd van ʼn heel ander kleur wanneer ʼn mens dit met ʼn vergrootglas bekyk. Herman Toerien doen ʼn paar interessante en skokkende ontledings.
Vrou met panga aangeval
ʼn Vrou van Kempton Park aan die Oos-Rand is vroeër die maand buite haar werkplek deur ʼn man met ʼn panga aangeval.
Ma herken ontvoerde dogter op straat
‘n Ma van Pretoria is die week met haar sesjarige dogter herenig nadat sy vir langer as twee jaar vermis was.
‘Gemanipuleerde foto van Kaboel-bomaanval onaanvaarbaar’
The Citizen sê ʼn digitaal gemanipuleerde foto van Dinsdag se selfmoordbomaanval in Kaboel, Afganistan wat Woensdag op sy voorblad verskyn het, is per ongeluk verkeerd gemanipuleer.