Drie mense is dood en een man veg vir sy lewe nadat ʼn voertuig Saterdagmiddag naby Bethlehem in die Vrystaat gerol het.
Lees meerAlles vir Saterdag 22 September 2012
Pendoring vereer uitmuntende Afrikaanse reklame
Die reklame-agentskap Etiket, wat verantwoordelik is vir Maroela Media se veldtog Die Grootste Afrikaner van Alle Tye, het ook hul staal gewys in die digitale omgewing deur twee goue Pendorings in te palm.
Foto’s: Kerkgebou brand ná weerlig dit tref
ʼn Kerk en skool in Noordwes het Vrydagaand groot skade opgedoen nadat dit glo deur weerlig getref is.
Fiela se kind-akteur vandag ter ruste gelê
Die veteraan-akteur Goliath Davids word vandag op Heidelberg in die Suid-Kaap tot ruste gelê.
e-Tol dalk na meer provinsies
As die e-tolstelsel in Gauteng in werking gestel word, is dit net ‘n kwessie van tyd voor dit na ander provinsies versprei.
Kragtoevoer onder druk, waarsku Eskom
Elektrisiteitsvoorsiening is onder druk terwyl Eskom pogings aanwend om die agterstand in instandhoudingswerk by kragstasies in te haal.
Reddingpoging vir onwettige myner gestaak
Nooddienswerkers het hul soektog na ʼn onwettige myner wat in ʼn ou mynskag in Durban Deep, Roodepoort, vermis geraak het, gestaak.
Wêreldrenosterdag gevier
Dis vandag Wêreldrenosterdag, en vanjaar se tema is Vyf renosterspesies vir altyd!
Gesinne dakloos na JHB-brand
Verskeie gesinne is dakloos gelaat nadat ʼn brand Vrydagaand in Johannesburg uitgebreek het.
Drawwer kritiek na voertuig haar tref
ʼn Vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat ʼn voertuig haar Saterdagoggend raakgery het terwyl sy gedraf het.
Malema reeds volgende week in hof
Julius Malema se regslui het bevestig dat hy volgende week in die hof in Polokwane moet verskyn.