Die liggame van sewe mense is in die verbrande wrak van ‘n bakkie gevind.
Lees meerAlles vir Sondag 23 September 2012
Charlize Theron op oorlogspad
Die Hollywoodster Charlize Theron is moontlik op die oorlogspad, maar een van ʼn ander aard.
Groot beloning vir die lewe van man wat Islam-video maak
ʼn Beloning van $100 000 is uitgereik vir die lewe van die persoon wat ʼn YouTube-video wat gekskeer met die profeet Mohammed, gemaak het.
Malema in warm water
Die tou span stywer om die geskorste ANC Jeuligaleier, Julius Malema, se nek. City Press berig die taksman, Openbare Beskermer én Valke is agter sy bloed aan.
Corrie Sanders sterf ná skietery
Corrie Sanders, die voormalige swaargewig bokser, is Sondagoggend dood.
Een sterf, twee beseer ná gesin se voertuig rol
ʼn Persoon is dood en ʼn ma en haar seun ernstig beseer nadat die voertuig waarin hulle gery het op die N12-pad, omgeslaan en gerol het.