Rugbyspelers van die Westelike Provinsie het om verskoning gevra nadat hulle Dinsdag tydens hul oorwinningsparade geldnote van ‘n bus af na ondersteuners gegooi het.
Lees meerAlles vir die maand Oktober 2012
Kaapstad word van erfenis beroof
Diewe is besig om Kaapstad se erfenis stuk-vir-stuk te stroop deur antieke gietystermetaalwerk by Victoriaanse huise te steel.
Drie lewenslange vonnisse vir dansafrigter
‘n Dansafrigter van Kaapstad is Woensdag drie lewenslange vonnisse opgelê nadat hy sewe meisies verkrag het.
Vermiste man dood aangetref
Michael Walter Clarke (28) van Kaapstad wat sedert Saterdag vermis was, se liggaam is Woensdag opgespoor.
Poskantoorwerkers dreig om weer te staak
Die kommunikasiewerkersvakbond (CWU) het Woensdag gedreig dat sy lede weer sal staak as daar nie aan hul eise voldoen word nie.
28-jarige man vermis
Michael Walter Clarke (28) van Kaapstad word sedert Saterdag vermis nadat hy by ʼn familielid in Brooklyn, Pretoria, gaan kuier het.
Soektog duur voort na vermiste SA-vliegtuig
ʼn Pa en seun wat Sondag met hul Baron 55-vliegtuig oor Mosambiek vermis geraak het, is nog nie opgespoor nie.
Die gevolge van volgende week se verkiesing gaan groot wees
Jaco Kleynhans berig oor die verkiesing tans in Amerika.
PTA-metropolisiebeampte sterf aan diens
ʼn Tshwane-metropolisiebeampte is Dinsdagaand doodgeskiet terwyl hy aan diens was.
Nuuskommentaar: Watter geskiedenis, Blade?
Ons almal het foute gemaak, ons almal het ook gebaat en die lewe en enige era bestaan uit goed sowel as kwaad. Helaas sien Blade en die ANC dit hoegenaamd nie so nie.
“Gangnam-style” kry Afrikaanse klankie
Die popliedjie Gangnam Style wat kitssterstatus aan die Suid-Koreaanse kletsrymer, Psy, besorg het en mense regoor die wêreld die ‘perdjiery’-dans laat doen, het ʼn Afrikaanse klankie gekry.
ANC erken skade van struggle-liedjies
Die ANC, Julius Malema, AfriForum en TLU SA het geskik aangaande die hofsaak oor die “Skiet die boer”-lied.
Poskantoorwerkers kry onaangename verrassing
Werknemers by die Sabie-poskantoor in Mpumalanga, het die skrik van hulle lewe gekry toe vier lewendige slange Maandag uit ʼn pakkie geseil het.
Unisa-vraestelle uitgelek
Die Valke het Dinsdag vyf mans in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik vraestelle van die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) gesteel en verkoop het.
Hoe orkane en ekonome die ekonomie kan verwoes (video)
Miskien selfs meer as die verwoesting van ‘n orkaan, verwoes hierdie soort ekonome ‘n ekonomie. Moet onder geen omstandighede enige van dr. Morici se aanbevelings volg nie – jy gaan op straat eindig.
Orkaan Sandy: Bridges se geliefde dalk gou tuis
Die sangeres Sunette Bridges se lewensmaat, Chris Roets, wat in Amerika gestrand is as gevolg van orkaan Sandy, sal dalk binnekort tuis wees.
Nuwe banknote eersdaags hier
Die nuwe banknote met oudpresident Nelson Mandela se gesig op, gaan binnekort begin sirkuleer.
Withaai in Mosambiek geslag
Brenda, ʼn 3.6 meterlange withaai wat deur Ocearch vir navorsing gemerk was, is aan die kus van Mosambiek gevang en geslag.
Belangrike aankondiging rakende Malema-haatspraaksaak verwag
Die ANC, AfriForum en TLU SA gaan Woensdag om 12:00 in Pretoria ʼn gesamentlike mediakonferensie hou om ʼn belangrike aankondiging te maak rakende die Malema-haatspraakhofsaak.
Bloem-storm veroorsaak noodlottige ongeluk
ʼn Storm wat Maandag om Bloemfontein gewoed het, het ʼn man se lewe gekos nadat ʼn boom op ʼn vragmotor geval het.