Twee gevaarlike slange is glo verlede week in die departement van arbeid se gebou in die middestad van Pretoria opgespoor.
Lees meerAlles vir Maandag 1 Oktober 2012
Winkelrakke leeg weens staking
Verskeie supermarkte het Maandag bevestig dat hulle tans ‘n tekort aan voorraad beleef weens die staking in die vervoerbedryf.
Verpleër gevang wat glo swanger pasiënt verkrag
‘n Verpleër is in hegtenis geneem nadat hy glo ‘n swanger pasiënt by ‘n Oos-Kaapse hospitaal verkrag het.
Man met speelgoedgeweertjie doodgeskiet
Die polisie het ‘n man doodgeskiet wat glo ‘n speelgoedgeweer in Willowvale in die Oos-Kaap op hulle gerig het.
Klippe val weer by Chapman’s Peak
Konstruksie by ‘n gedeelte van Chapman’s Peak se tolplaza is, weens vallende klippe, tydelik gestaak.
Griekwastad-moorde: Verhoordatum bekend
Die verhoordatum van die 16-jarige seun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin, is vandag bekendgemaak.
Belhar: Grootste debat in NG Kerk kom
Die bekendstelling môre van Kraal Uitgewers se nuwe boek, Belhar geweeg, sal na verwagting die grootste debat tot op hede in die NG Kerk inlui.
Antieke beeldjie met Swastika op bors uit meteoriet gekerf
‘n Boeddhistiese beeldjie wat sowat ‘n duisend jaar oud is, en deur Nazi’s uit Tibet weggeneem is, blyk die oudste beeldjie bekend van ‘n mensfiguur te wees wat uit ‘n meteoriet gekerf is.
Sanders tot ruste gelê
Honderde mense het vandag by die NG kerk Wonderpark in Akasia byeengekom om eer aan Corrie Sanders te betoon.
Kalifornië verbied homoterapie
Kalifornië
het die eerste Amerikaanse deelstaat geword wat die omstrede terapie vir homoseksuele minderjariges verbied.
7de Laner kry ʼn pienkvoet
Jacques Blignaut, oftewel Vince van 7de Laan, en sy vrou Melanie is nog ʼn dogtertjie ryker.
Tiener skiet vriend glo dood
ʼn Tiener van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriend per ongeluk doodgeskiet het.
Man ná 15 jaar vrygelaat uit dodesel
‘n Amerikaner wat 15 jaar in die dodesel deurgebring het, het die 300ste persoon geword wat in Amerika vrygelaat is nadat DNS-toetse bewys het dat hy onskuldig was.
Plofstof, ammunisie op plaas gevind
Kratte met vuurwapens en plofstof is Saterdag onder die grond op ʼn plaas naby Rustenburg, Noordwes, gevind.
Twee gestremdes beseer op bus
Twee gestremde persone en ʼn passasier is Maandagoggend op ‘n bus in Pretoria beseer.
Rugbyverkragting: Speler nie vervolg
Die Nieu-Seelandse o.20-rugbyspeler wat daarvan verdink word dat hy ʼn Suid-Afrikaanse vrou verkrag het, gaan nie deur die polisie vervolg word nie.
Bejaarde in aftreeoord vermoor
Reina Louwrens (94) is oor die naweek in ‘n sekuriteitsaftreeoord in die noorde van Pretoria vermoor.
Nuuskommentaar: Politiek, politici en ander “plae”
Volgens die naweek se Rapport is Zuma se kans se goed om aan die einde van die jaar as ANC-president herkies te word, en dit word veral aan goeie organisasie in die president se getalryke tuisprovinsie, KwaZulu-Natal toegeskryf.
Sanders-moord: Drie in hof
Die drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die voormalige swaargewigbokskampioen Corrie Sanders vermoor het, sal na verwagting vandag in die Brits-landdroshof verskyn.
Griekwastad-moorde: Verhoordatum glo vandag bekend
Die verhoordatum van die 16-jarige seun wat verdink word van die moorde op die Steenkamp-gesin, sal na verwagting vandag bekendgemaak word wanneer die tiener in die Griekwastad-landdroshof verskyn.