Laserstudies aan die oppervlak van die reuse rotsblokke waaruit Stonehenge saamgestel is, dui daarop dat dié antieke monument ook as ‘n kunsgalery gedien het, aldus inligting wat pas bekend gemaak is.
Alles vir Donderdag 11 Oktober 2012
Man steeds vermis na kaping
Leon van Rensburg (52) het kort nadat hy Dinsdag gekaap is vir sy tienerdogter ʼn SMS gestuur – “help, gekaap”.
Nog ʼn trokdrywer aangeval
ʼn Vragmotorbestuurder is Woensdag na die hospitaal gehaas nadat sy vragmotor met klippe bestook is naby die Jerusalem informele nedersetting in Boksburg, suid van Johannesburg.
OB: Malema is deur tender bevoordeel
Adv. Thuli Madonsela, openbare beskermer, het Woensdag bekend gemaak dat die toekenning van ‘n tender aan On-Point Engineering, ʼn maatskappy wat met Julius Malema verbind word, onwettig was.