Een polisiebeampte is Saterdagoggend in Houtbaai doodgeskiet en ‘n ander beseer.
Lees meerAlles vir Saterdag 13 Oktober 2012
Alle handboeke in Limpopo afgelaai
Alle uitstaande handboeke is nou by skole in Limpopo afgelaai.
Pa word vergoed toe polisie hom nie oor sy seun se afsterwe inlig nie
Roelof van der Merwe (52) van Faerie Glen in Pretoria sal vergoeding ontvang van die polisie nadat hulle versuim het om hom in te lig dat sy seun se liggaam opgespoor is.
Video: Tweeling maak hul pa se nies na
Beeldmateriaal van ‘n tweeling wat hul pa hoor nies, en dan die geluid namaak, het sosiale netwerke gaande.
Vrou spring uit “ontvoerder” se voertuig
‘n Vrou wat glo ontvoer is, is veilig nadat sy uit die verdagte se Land Cruiser-voertuig gespring het.
Vrou sterf na sy in verkeerde baan ry
‘n Vrou is Saterdagoggend dood toe haar voertuig ‘n vragmotor reg van voor op die N3 in Edenvale aan die Oos-Rand getref het.
Pa en seun met plofstof en vuurwapens gevang
‘n Pa en seun is Vrydag in hegtenis geneem nadat ‘n verskeidenheid plofstof, vuurwapens en ammunisie by hul huis in Waterfall, Hillcrest, naby Durban, opgespoor is.
Man kry gesteelde fiets dieselfde dag nog terug
John Wilkonson van Kaapstad het sy R65 000 pasgemaakte bergfiets op dieselfde dag wat dit gesteel is, weer teruggekry.