Die instituut vir sekerheidstudies (ISS) het Dinsdag gesê Suid-Afrikaners spandeer tussen R40 en R50 miljard per jaar op privaatsekuriteitsdienste.
Lees meerAlles vir Dinsdag 16 Oktober 2012
Sonder blik of bloos
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “Sonder blik of bloos”.
Foto’s: 1.2 km-hoë glasbrug in Sjina
Foto’s van ‘n 1.2 km-hoë glasbrug in Sjina.
Bejaarde vroue in KwaZulu-Natal verkrag
Vier bejaarde vroue is die afgelope paar vroue in KwaZulu-Natal verkrag.
Polisieman van 15 verkragtings verdink
‘n Polisiekonstabel wat van 15 verkragtings verdink word, sal Woensdag in die landdroshof in Randburg verskyn.
2-jarige se vermeende verkragter gevang
‘n 35-jarige man is Dinsdagoggend in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo sy bure se tweejarige dogtertjie verkrag het.
Foto’s: Maljan en die Bengaalse tier
Maljan, ʼn waaghalsige hanswors en aanbieder van JacarandaFM, was die afgelope naweek beslis nie Bangjan nie.
Foto’s: Wat ’n ervaring by Huisgenoot-Skouspel!
Die 13de aanbieding van Huisgenoot-Skouspel is verby en dit het opnuut die invloed en diversiteit van Afrikaans en Afrikaanse musiek bevestig en gevier.
Seuntjie wat op verjaardag sterf se begrafnisreëlings bekend
Corné Nel, die seuntjie wat op sy sesde verjaardag oorlede is nadat hy skielik siek geword het, se begrafnisreëlings is bekend gemaak.
Meer renosters al dood as verlede jaar
Die departement van omgewingsake het Dinsdag bekend gemaak dat 455 renosters reeds vanjaar vir hul horings doodgemaak is.
Sanger skuldig aan moord
Die hip-hop sanger Molemo Maarohanye, oftewel Jub Jub, en sy mede-beskuldigde, Themba Tshabalala, is Dinsdag in die Protea-landdroshof skuldig bevind aan vier aanklagte van moord en twee van poging tot moord.
Video: Sopraan vir kunste vereer
Die sopraan Emma Renzi (86) is oor die naweek vereer vir die rol wat sy steeds in die kunste speel, al het sy twintig jaar gelede haar laaste openbare optrede gemaak.
Polisie gryp in by myn
Die polisie het Dinsdag nagenoeg 40 stakende mynwerkers by Kumba Iron Ore se Sishen-ysterertsmyn in die Noord-Kaap in hegtenis geneem.
Baba Chloe word van ventilator gespeen
Die eenjarige Chloe Laney veg steeds dapper om haar lewe in die neonatale-eenheid van die Sandton MediClinic.
Broer en suster kry 20 jaar vir moord
ʼn Broer en suster van KwaZulu-Natal is onlangs skuldig bevind aan moord op die vrou se vervreemde man.
Tiener van Oos-Londen sedert Sondag vermis
ʼn Tiener van Oos-Londen word sedert Sondag vermis nadat hy glo deur ʼn seestroom meegesleur is terwyl hy gaan swem het.
Bye takel groep fietsryers
Dertien fietsryers is Maandag deur ʼn swerm bye aangeval terwyl hulle aan ʼn wedren in Oudtshoorn deelgeneem het.
Nuuskommentaar: Weerlig op die openbare beskermer
Sedert dit duidelik geword het dat die huidige openbare beskermer, adv. Thuli Madonsela, haar grondwetlike taak ernstig opneem, is die vraag gevra hoe lank die ANC dit sal duld.
Groot ketting beseer man op skip
ʼn Man het ernstige beserings opgedoen nadat ‘n groot ketting hom Maandagmiddag op ʼn skip in die Durbanse hawe getref het.
Man ontken moord op swanger vriendin
ʼn 26-jarige man het skuld ontken op aanklag dat hy sy 18-jarige swanger vriendin verkrag en verwurg het.