President Jacob Zuma het die DA-leier, Helen Zille, se versoek om om aan ʼn openbare debat oor die stand van die ekonomie deel te neem, van die hand gewys.
Alles vir Dinsdag 16 Oktober 2012
Stakende mynwerkers by Kumba afgedank
Sowat 120 stakende mynwerkers is by Kumba Iron Ore se Sishen-ysterertsmyn in die Noord-Kaap afgedank.