“Pres. Jacob Zuma se nuutste plan vir grondhervorming kom op boelietaktiek neer,” het die vakbond Solidariteit vandag gesê.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Oktober 2012
Haglike toestande glo by BFN-dieretuin
‘n Olifant benodig nou ‘n nuwe tuiste weens die onhigiëniese toestande by die dieretuin in Bloemfontein.
1 200 km binne 48 uur op fietse vir diabetes
Joel Stransky, voormalige rugbyspeler, vergesel in November ‘n groep fietsryers wat die 1 200 km tussen Johannesburg en George binne 48 uur gaan aflê.
E-tol dalk nog voor die einde van 2012
E-tol kan moontlik voor die einde van 2012 in Gauteng in werking tree.
Ontploffing in Rosslyn, PTA
Vier geboue het Woensdag in Rosslyn in die noorde van Pretoria in ligte laaie gestaan na ʼn ontploffing in die gebied.
Bejaarde vrou in huis vermoor
‘n Bejaarde vrou van Noordwes is Dinsdagaand dood in haar huis aangetref.
Foto’s: DBV konfiskeer 55 dwergkees-hondjies van agterplaasteler
Waarskuwing: Die foto’s mag sensitiewe lesers ontstel.
Hulp benodig om ou geskrifte te ontsyfer en vertaal
‘n Deurbraak is gemaak in die ontsyfering van ou kleitablette uit wat vandag die suid-weste van Iran is.
Video: Vaaldam-besoedeling ondersoek
Die Demokratiese Alliansie wil dringend met die minister van waterwese vergader om grootskaalse besoedeling in en om die Vaaldam te ondersoek.
Vermiste drawwer opgespoor
Paule-Henry Botha (43), wat vroeër die maand as vermis aangemeld is, is opgespoor en veilig.
Vrae ná DBV 41 dwergkees-hondjies moes uitsit
Vrae word gevra hoekom die DBV van Vereeniging nie vroeër ingetree het om 55 dwergkees (toy pom)-hondjies van haglike omstandighede te red nie.
‘n Handjie vol state sal die uitslag van die VSA-verkiesing bepaal
Jaco Kleynhans berig oor die verkiesing tans in Amerika.
Vier leerlinge steek mekaar met messe by skool
Vier leerlinge van ʼn skool in Kaapstad het mekaar Dinsdag tydens pouse met messe gesteek.
Curriebeker: ‘n Taai stryd lê voor
Polla Roux waag ‘n voorspelling vir die komende naweek se rugby.
Video: Pos toonnaels teen renosterstropery
Mark Wilby, ʼn man van Grahamstad, het ʼn versoek gerig dat mense hul toon- of vingernaels of hare aan die Chinese ambassade in Pretoria stuur om teen renosterstropery te betoog.
Man sterf ná hy twee keer raakgery word
ʼn Voetganger is Dinsdagaand in KwaZulu-Natal dood nadat hy deur twee voertuie raakgery is.
Nuuskommentaar: Tronkstraf oor klimaatsrampe
Die tronkstraf wat ses seismoloë opgelê is na hulle versuim het om ‘n aardbewing te voorspel wat die dood van meer as 300 mense veroorsaak het, maak opslae. SA beleef rampe soos vloede wat lewens kos, is weervoorspellers dan nou aanspreeklik?
Bejaarde fietsryer sterf
ʼn Bejaarde fietsryer is Dinsdagaand dood nadat hy deur ʼn Toyota 4×4 in Pretoria raakgery is.
SA’ner dok meer as R200 000 op vir bottel whisky
ʼn Suid-Afrikaner het glo meer as R200 000 opgedok vir wat na bewering die duurste bottel whisky in die land kan wees.
Herrie op Facebook na dienssentrum Audi afskryf
Ilke Dunne, ʼn inwoner van Northcliff in Johannesburg, sê Audi A4 is afgeskryf na sy dit na ʼn diensstasie geneem het om ʼn fout met die motor se afslaandak te herstel.