Indien dit waar is dat wit huishoudings gemiddeld meer as R365 000 per jaar verdien, en dus ses keer meer as ‘n gemiddelde swart gesin, kan aanvaar word dat die praktyk van rasbegunstigde bevoordeling verskerp gaan word.
Alles vir Woensdag 31 Oktober 2012
‘Bloed het ons gebind’
Maartens van der Merwe het gister, nadat hy skuldig bevind is aan die moord op Michael van Eck (23), getuig dat hy en sy verloofde hulle ringe in bloed geweek het om te wys dat hulle aan mekaar verbind is.
DA-raadslid in sop oor k-woord
Die dissiplinêre komitee van die DA in die Wes-Kaap ondersoek een van sy raadslede van Mosselbaai nadat sy na bewering ʼn rassistiese uitlating gemaak het.
Mynwerkers vas na hulle met polisie slaags raak
Dertien mynwerkers van Anglo American Platinum (Amplats) is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hulle met die polisie slaags geraak het.