Henning J van Vuuren debuteer in 2012 met sy debuutroman, Kruitvat.
Lees meerAlles vir Vrydag 2 November 2012
Foto’s: Duisende stap vir Afrikaans
Duisende inwoners en kinders van Pretoria het Woensdagaand by die Voortrekkermonument bymekaargekom om hul trots en steun aan Afrikaans te wys.
Begraafplaasmoord: Man gevonnis
Maartens van der Merwe is Vrydag in die rondgaande hof op Virginia tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
Mediterreense knoffelbrood
Met ‘n paar ekstra bestanddele kan ‘n knoffelbrood in iets vreeslik dekadent en propvol geur verander word. As jy tyd wil spaar, koop ‘n klaarbereide knoffelbrood van goeie gehalte.
Nuuskommentaar: Regstellende aksie nou na grondwethof
Die Barnard-saak gaan nou grondwetlike hof toe – ‘n hof wat ook van regspraak oorsee moet kennis neem. Dit is hoog tyd dat regstellende aksie of enige hibride-toepassing in die hof getoets word.
Polisiebeamptes glo betrokke by vangwa-bom
Polisiebeamptes was moontlik betrokke by verlede week se insident waartydens ‘n polisievangwa tydens ʼn mislukte ontsnappingspoging opgeblaas is.
Jakkals prys sy eie stert
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking: “Jakkals prys sy eie stert”.
Kinders kry kokaïne vir Halloween
ʼn 23-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy sakkies met kokaïne aan kinders Woensdagaand op Halloween uitgedeel het.
Malema gaan nie meer “Skiet die Boer” sing nie
Julius Malema, die geskorste leier van die ANC-jeugliga, het Donderdagaand aan ʼn koerant gesê hy sal nie weer die struggle-liedjie, Dubula iBhunu (skiet die Boer) sing nie.
Vakbond gaan konstitusionele hof toe met Barnard-saak
Solidariteit gaan die konstitusionele hof nader om teen die arbeidsappèlhof se uitspraak in die Renate Barnard-regstellendeaksiesaak te appelleer.
Riaan tree af
Die legendariese nuusleser Riaan Cruywagen het aangekondig dat hy na 37 jaar as nuusleser gaan aftree.
Nuuskommentaar: 2 + 3 = 6
Die gehalte van Suid-Afrika se wiskunde- en wetenskaponderrig is, volgens die Wêreld-Ekonomiese forum, die swakste in die wêreld. Om Apartheid hiervoor te blameer, soos pres. Jacob Zuma onlangs weer gedoen het, los nie die probleem op nie.
Foto’s: 19-jarige beseer na bakkie rol
ʼn 19-jarige man is ernstig beseer nadat die bakkie waarin hy gery het Donderdagmiddag in Bloemfontein gerol het.
Paramedikus sterf na trok hom tref
ʼn Paramedikus van Durban is dood nadat hy deur ʼn vragmotor getref is terwyl hy op ʼn ongelukstoneel op die N2 besig was.
Motorfietsryer sterf na hy teen trok bots
ʼn Motorfietsryer is dood nadat hy Donderdag teen ʼn vragmotor gebots het op die R33 Graytownweg, KwaZulu-Natal.
Uitspraak in SAPD-regstelsaak
Die arbeidsappèlhof gaan vandag uitspraak lewer in die regstellendeaksiesaak van kaptein Renate Barnard teen die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD).
Twee skuldig na moord op Pta-sakeman
Megan Engelbrecht kon nie gister in die hof wees toe twee mans skuldig bevind is aan die moord op haar pa Jan, wat vier jaar gelede voor haar doodgeskiet is nie, aangesien sy besig is met haar matriekeksamen.