Betogers het verskeie wingerde langs die N1-snelweg in De Doorns in die Wes-Kaap aan die brand gesteek weens ‘n tekort aan poste.
Lees meerAlles vir Maandag 5 November 2012
Sportsterre van die Jaar aangewys
Chad le Clos, die Olimpiese swemmer, is Sondagaand in Johannesburg as Suid-Afrikaanse Sportster van die Jaar aangewys.
Foto’s: Snelweg in PTA gesluit ná ongeluk
Die N1-afrit in ‘n noordelike rigting op die R21-snelweg in Pretoria is Maandagmiddag gesluit ná ‘n vragmotorongeluk diesel op die padoppervlak gemors het.
Potch-seuntjie sterk aan ná hy byna verdrink
Die 21 maandeoue Edgar Julyan van Potchefstroom wat Vrydagmiddag in ‘n swembad geval en byna verdrink het, sterk aan in die hospitaal.
Vermeende rower in Benoni doodgeskiet
ʼn Vermeende rower is Maandag in Benoni, Ekurhuleni, ná ʼn rooftog doodgeskiet.
Rower sterf ná mislukte rooftog
ʼn Vermeende rower is Sondagmiddag in Kemptonpark buite Benoni doodgeskiet ná ʼn onderonsie met die polisie.
Wildehonde verskeur 2-jarige by dieretuin
ʼn Tweejarige seuntjie is Sondag voor ʼn aantal toeskouers deur ʼn groep wildehonde by ʼn dieretuin verskeur.
Iemand se tande is getrek
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking: “Iemand se tande is getrek”.
Vakbond doen beroep om polisievrou te ondersteun
Die vakbond Solidariteit het Maandag ’n beroep op alle Suid-Afrikaners gedoen om kapt. Renate Barnard sterkte toe te wens.
Helené Bester buite gevaar
Die Afrikaanse sanger, Helené Bester, is stabiel en buite gevaar in die hoësorgeenheid van ʼn Johannesburgse hospitaal.
Twee kinders brand dood terwyl ma glo drink
Twee kinders het oor die naweek in die Oos-Kaap dood gebrand terwyl hul ma glo gaan drink het.
Vakbond bekommerd oor Telkomhoof se bedanking
Die vakbond Solidariteit het Maandag die bedanking van Nombulelo “Pinky” Moholi, uitvoerende hoof van Telkom, as ’n terugslag vir die telekommunikasiereus beskryf.
Afrikaanse sanger verloor babadogtertjie
Die Afrikaanse sanger, Helené Bester, is in die hoësorgeenheid van ʼn hospitaal in Johannesburg nadat sy haar babadogtertjie verloor het as gevolg van geboortekomplikasies.
Ma gooi suur oor dogter toe sy na seun “kyk”
ʼn Ma wat haar tienerdogter vermoor het deur haar met suur te gooi, het erken sy het dit gedoen omdat die meisie na ʼn seun gekyk het.
Word Zuma ge-PW? – Of is dit ‘n duimsuigspeletjie
In dié stadium lyk dit of pres. Jacob Zuma onstuitbaar onderweg is om met die Mangaung-kongres in Bloemfontein tot ‘n tweede termyn as leier van die land, en dus by wyse van implikasie die president van die land herkies te word.
Hoe ‘n Romney-presidentskap mag lyk
Jaco Kleynhans berig oor die verkiesing tans in Amerika.
Telkomhoof bedank
Nombulelo “Pinky” Moholi, Telkom se uitvoerende hoof, het aangekondig dat sy gaan bedank.
Polisiebeampte in PE doodgeskiet
ʼn Polisiebeampte wat nie aan diens was nie, is oor die naweek in Port Elizabeth in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Nog ʼn fabriek brand in noorde van PTA
ʼn Brand het Sondag by nog ʼn fabriek in die noorde van Pretoria uitgebreek.
Afrikaanse sanger loop deur onder diewe
Die sanger Piet Botha is oor die naweek by sy huis in die noorde van Pretoria beroof terwyl hy en sy gesin geslaap het.