Kol. McIntosh Polela, woordvoerder van die Valke, is geskors vermoedelik nadat hy ʼn omstrede uitlating gemaak het op Twitter.
Alles vir Donderdag 8 November 2012
SA man sterf in Aus-woestyn
Mauritz Pieterse (25) is Maandag in die Simpson-woestyn, in die suidweste van Queensland in Australië, weens hitte-uitputting en ontwatering dood.