‘n Poolse professor wat bykans ‘n week gelede vermis geraak het, is veilig opgespoor.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 November 2012
Bejaarde vrou het glo terugbaklei
Nettie Botha-Miller (74), wat Woensdag in haar huis in Roseden, Boksburg, aangeval en vermoor is, het glo met haar aanvallers terugbaklei.
Paarl-vrou brand dood
Kelly-Ann Groeneveld (23) het in die Paarl in die Wes-Kaap doodgebrand toe haar klere aan die brand geslaan het.
‘Vermiste passasier’ ná PTA-busongeluk opgespoor
Een man is dood en sewe ander beseer ná ‘n ernstige busongeluk Saterdagoggend op die Ben Schoeman-snelweg in Pretoria.
Vermiste vliegtuig: Roudiens vir pa en seun gehou
‘n Roudiens vir Bryan en Rob Simms, die pa en seun van Midrand, wie se vliegtuig op 28 Oktober oor Mosambiek vermis geraak het, is Vrydag by Rand-lughawe gehou.
Super 15-rugbybeker het nou DNA
Die Super 15-rugbybeker is met ‘n sintetiese DNA gemerk wat in 26 lande opgespoor kan word.
Renosters voorkomend onthoring
Renosters is in ‘n reservaat in KwaZulu-Natal onthoring om hulle teen stropers te beskerm.
Vermiste entomoloog: Soektog duur voort
Die soektog na ‘n Poolse entomoloog wat op Mariepskop naby Hoedspruit, Mpumalanga, vermis geraak het, duur voort.
Twee in Kaapstad-ongeluk beseer
Twee mense is Vrydagmiddag ernstig beseer ná ‘n ongeluk in Mainweg, Constantiaberg in Kaapstad.
‘JR’ is dood
Die akteur Larry Hagman, beter bekend as JR Ewing, het Vrydag in Dallas, Texas, gesterf.