‘n Gereedskapstuk wat gebruik is om Ina Bonnette mee te martel, is later gebruik om haar te bevry, het die Pretoriase hooggeregshof Woensdag gehoor.
Lees meerAlles vir Woensdag 28 November 2012
Henning-moord: Getuie blaf vir beskuldigdes
Willem Pieterse, voormalige polisiebeampte wat vroeër skuldig gepleit het op die moord van Chanelle Henning, het Woensdag in die hof teen die beskuldigdes André Gouws en Ambrose Monye getuig.
E-tol: Uitspraak voorbehou
Motoriste in Gauteng sal eers later hoor wat die uitslag oor die e-tolstelsel in Gauteng gaan wees, nadat die Pretoriase hooggeregshof Woensdag uitspraak voorbehou het.
“Ons sal e-tolhekke sloop” sê Cosatu
Die vakbondfederasie Cosatu het Woensdag gewaarsku dat indien die regering nie die implementering van e-tol gaan staak nie, sal hulle betoog en tolhekke verwoes.
Oud-polisieman tronk toe oor kinderpornografie
André Botha, ʼn voormalige polisiebeampte van Welkom, is Woensdag gevonnis nadat hy in Julie op aanklag van die besit van kinderpornografie skuldig bevind is.
Zuma se vis-en-skyfie-advertensie onttrek
ʼn Vis-en-skyfie-advertensie van pres. Jacob Zuma is glo vrywillig deur die maatskappy onttrek.
Henning-moord: Saak staan af
Die saak van twee mans wat van die moord op Chanelle Henning beskuldig word, staan af in die Pretoriase hooggeregshof, is Woensdag bekendgemaak.
Gaan Gerwel-leemte politieke landskap verander?
Kortom, sonder dat hy dit bedoel het, het Gerwel as die bruin man met statuur en leierskap in die ANC-dampkring oorgebly. Met sy heengaan is die ANC “opgesaal” met Marius Fransman.
Treinongeluk: Treindrywer skuldig bevind
ʼn Ingenieur van Duitsland is vandag, ná ʼn ongeluk verlede jaar waarin 10 mense gesterf het, aan onwillekeurige manslag skuldig bevind.
Griekwastad-moorde: Uitspraak oor appèlaansoek
Die appèlaansoek teen die borg van ʼn 16-jarige seun wat van die plaasmoord op ʼn Griekwastadse gesin verdink word, is Woensdag in die Noord-Kaapse hooggeregshof aangehoor.
Dit sit vuisdik agter die ore
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “DIt sit vuisdik agter die ore”
“Bloedsusters” sê plaasmoorde is wreder
Geweld teen slagoffers van plaasaanvalle is glo baie erger as wat die publiek ooit kan raai.
Daling in petrolprys verwag
Motoriste moet glo nie ʼn groot daling in die petrol- en dieselpryse in Desember verwag nie.
Dele van Noord-Kaap moontlik as rampgebied verklaar
Dele van die Noord-Kaap wat weens brande verwoes is, gaan glo as rampgebied verklaar word.
Video en foto’s: Lady Gaga land ten spyte van betogings in SA
Bewonderaars het Dinsdagaand Lanseria Internasionale Lughawe se aankomssaal volgepak in afwagting op Lady Gaga, Amerikaanse sangeres, se aankoms.
SAL Helderberg weer in die kollig
Peter Otzen, die seun van ʼn SAL Helderberg-slagoffer, gaan nou, 25 jaar later, die konstitusionele hof nader om die president te dwing om ʼn nuwe ondersoek van stapel te stuur.
Nuuskommentaar: Plaasmoorde en die tuisfront
Terwyl Suid-Afrikaanse troepe oorsee, soos in die Soedan, diens doen, het die Solidariteitbeweging ‘n verslag oor plaasmoorde bekend gestel.
Studie: Meer as ʼn derde van jongmense het seks voor 16
Meeste jongmense leer van seks by hulle vriende in plaas van hulle gesinne, volgens ʼn studie wat gister bekendgemaak is.
Stasiebevelvoerder, paartjie vas oor ammunisie
ʼn Limpopo-stasiebevelvoerder en ʼn paartjie is gister in hegtenis geneem vir die besit van en handel in ammunisie.
Prof. Jakes Gerwel oorlede
Prof. Jakes Gerwel, voorsitter van Media24, is vroeg vanoggend in die ouderdom van 66 oorlede.