Oudpresident Nelson Mandela word glo nie by 1 Militêre Hospitaal, waar joernaliste die afgelope paar dae uitkamp, behandel nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 13 Desember 2012
Vrou se liggaam in Hercules gevind
Die liggaam van ʼn vrou is Donderdag langs die Mabopane-hoofweg naby die Zandfontein-begraafplaas in Hercules, wes van Pretoria gevind.
Cosatu: ‘Moenie e-tolskyfies koop nie’
Die vakverbond Cosatu het Gautengse padgebruikers aangemoedig om nie e-tolskyfies te koop nie nadat die hooggeregshof in Pretoria Donderdag ʼn aansoek om die projek te skrap van die hand gewys het.
Petrolprysdaling in Januarie verwag
Motoriste kan moontlik nóg ‘n daling in die petrolprys in Januarie verwag.
Ouers sukkel om baba te registreer
Die departement van binnelandse sake gaan glo alles in sy vermoë doen om baba Jaco Smith se geboorte te registreer.
Madiba sterk aan
Oud-president Nelson Mandela sterk aan in die hospitaal.
Slim IDs in 2013
Die nuwe slim-identiteitsdokumentkaarte sal in 2013 in gebruik geneem word.
Bloemfontein-lughawe se naam verander
President Jacob Zuma het Donderdag by ʼn geleentheid amptelik Bloemfontein Internasionale Lughawe se naamsverandering onthul.
Motlanthe aanvaar nominasie
Adjunkpresident Kgalema Motlanthe het sy nominasie om tot president van die ANC verkies te word, aanvaar.
Aflegging van Denel se 523 vliegtuigspesialiste bevestig
Die vakbond Solidariteit het Donderdag ’n skriftelike afleggingskennisgewing ontvang wat bevestig dat die moontlikheid bestaan dat tot 523 vliegtuigspesialiste by Denel Aviation/AMG afgelê gaan word.
Video: Die ergste is agter die rug vir klein Pippie
Dit is nou byna ‘n jaar sedert Isabella (Pippie) Kruger ‘n noue ontkoming gehad het ná sy 80% derdegraadse brandwonde by ‘n braaivleisvuur opgedoen het.
Justin Bieber se lewe in gevaar?
ʼn Beweerde komplot om die Kanadese popsensasie, Justin Bieber (18), te vermoor, is oopgevlek.
Regering se aksies teen renosterstropery verwelkom
AfriForum verwelkom die regering se aksies om die kwessie van renosterstropery aan te pak.
Noordwes-bejaarde glo verkrag en vermoor
Die Noordwes-polisie ondersoek ʼn saak van moord en moontlike verkragting nadat die halfnaakte liggaam van ʼn 85-jarige vrou in die provinsie opgespoor is.
Uitspraak oor e-tol gelewer
Die hooggeregshof in Pretoria het Donderdag uitspraak gelewer oor die omstrede e-tolstelsel in Gauteng.
Video: Dié bewer waai terug!
Ryan, ‘n jong seuntjie van Oregon in Amerika was baie opgewonde toe ‘n bewer uit ‘n tenk vir hom teruggewaai het.
Departement vra steun vir stakende plaasarbeiders
Stakende plaasarbeiders in die Wes-Kaap gaan kos en ander steun ontvang op versoek van Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye.
Pretoria-straatname weer onder die loep
AfriForum het ’n dagvaardiging teen die Tshwane-metro uitgereik waarin die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria gevra word om die verandering van 27 straatname in Pretoria te hersien en tersyde te stel.
Video: 2012 in oënskou
Met die einde van die jaar in sig het Google die afgelope jaar met die video ‘Zeitgeist 2012 – Year in Review’ opgesom.
Man doodgeskiet ná hy polisieman wond
‘n Polisiebeampte het Woensdagoggend ʼn man in Kaapstad doodgeskiet nadat die man glo ʼn ander beampte tydens ʼn roetineondersoek gewond het.