ʼn Veiligheidswag is doodgeskiet nadat hy en die polisie gelyktydig op ʼn beweerde bankroof reageer het.
Alles vir Donderdag 13 Desember 2012
Nuuskommentaar: Totale aanslag van die Mangaung-meesterplan
Suid-Afrika sal binnekort weet of Gwede Mantashe en sy adjudante se Mangaung-meesterplan die ding gedoen het – om met ‘n totale aanslag pres. Jacob Zuma vir nog ‘n termyn in die ANC, en dus die land, se kussings te hou.
Dít wil Suid-Afrikaners weet
Suid-Afrikaners het in 2012 die naam “Whitney Houston” die meeste op Google ingetik.
Video: Oscar vs. Maserati die perd
Die Paralimpiese lemnaeler Oscar Pistorius spog met nog ʼn oorwinning op sy kerfstok nadat hy stof in die oë geskop het van Maserati.
Reuse belonings in stryd teen renosterstropery
SANParke het belonings van R100 000 en R1 miljoen uitgeloof in die stryd teen renosterstropery.
E-tol uitspraak verwag
Die hooggeregshof in Pretoria sal vandag uitspraak lewer rakende die lot van die omstrede e-tolstelsel op Gautengse hoofweë.
Bruid sterf: Man twee maande terug in ongeluk
Louwrens (Boeta) Geldenhuys, wie se bruid ure na hulle troue in ʼn ongeluk dood is, het twee maande terug ʼn man op sy motorfiets doodgery.