Talle ANC-lede toon hul ondersteuning vir president Jacob Zuma by die party se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung. Dié ANC-lid maak moontlik die grootste lawaai.
Lees meerAlles vir Maandag 17 Desember 2012
Wedstryde in 2010-Wêreldbeker glo geknoei
Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) het sy president, Kirsten Nematandani, en vier senior administrateurs geskors ná ‘n Fifa-verslag oor wedstrydknoeiery.
Massamoord: Juffrou red ‘n hele klas vol Gr. 1s
Victoria Soto, een van die onderwysers wat in die skiettragedie by die Sandy Hook Elementary School in Newtown, Connecticut gesterf het, word as ‘n heldin gekroon nadat sy haar hele klas gered het.
‘Verregses’ word nie aan Mangaung verbind nie
Die vier mense wat vir beweerde terrorisme in hegtenis geneem is, word nie aan die ANC se verkiesingskonferensie in Mangaung verbind nie.
Mangaung: Hier is die top 6 nominasies
Die nominasies vir die top ses posisies is Maandag deur die ANC se verkiesingskommissie in Mangaung aangekondig.
Mangaung: President, adjunkpresident nominasies
Kgalema Motlanthe, adjunkpresident van die ANC, het ‘n nominasie om vir ‘n tweede termyn in dié posisie te dien, van die hand gewys.
Mangaung: “Vat my terug, ek sal my gedra,” sê Malema
Julius Malema, geskorste ANC-jeugligaleier, het ‘n brief aan die party se nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung gestuur en gevra of hulle hom weer sal aanstel.
Video: Jack Parow van dieremishandeling aangekla
Jack Parow, die Afrikaanse kletsrymer, word deur Sea Shepard SA van dieremishandeling aangekla.
Mangaung: Cyril Ramaphosa aanvaar nominasie
Cyril Ramaphosa, sakeman en lid van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, het ‘n nominasie vir die posisie as adjunkpresident van die party aanvaar.
22 in Gauteng aangekeer
Twee-en-twintig mense is oor die naweek tydens padblokkades en klopjagte in Gauteng in hegtenis geneem en die polisie het beslag gelê op vervalsde ware ter waarde van R15 miljoen.
Nog ‘verregses’ sal aangekeer word
Die polisie sal na verwagting nog mense in hegtenis neem nadat vier verregse ekstremiste vir beweerde terrorisme aangehou word.
Nuuskommentaar: Alles gebeur nie net in ANC-tent nie
Hoewel die wêreld nie op 21 Desember sal vergaan nie, lyk dit kompleet of die wêreld buite die ANC-tent gaan stilstaan het…
3 vroue, 2 kinders verkool in Mpuma-ongeluk
Drie vroue en twee kinders het verkool toe ‘n voertuig in Nelspruit, Mpumalanga, ná ‘n ongeluk aan die brand geslaan het.
Mangaung: Fransman wil DA onttroon
Marius Fransman, provinsiale sekretaris van die ANC in die Wes-Kaap, het ‘n nominasie om tot die party se nasionale uitvoerende komitee van die hand gewys.
‘Verregses’ vas oor ‘terrorisme’
Vier mense wat glo verregse ekstremiste is, is Sondag deur die polisie in hegtenis geneem.