Videoregisseur Gen Ip, ook bekend as Genrocks, het ‘n 7-minuutlange video saamgestel van sowat 300 rolprente wat in 2012 vrygestel is.
Lees meerAlles vir Dinsdag 18 Desember 2012
Foto: Gareth Cliff in ongeluk
Gareth Cliff, platejoggie by 5FM, was glo Saterdagoggend in ‘n ongeluk in Lytteltonweg, Centurion.
Joernalis bedank oor Ramaphosa-berig
Gaye Davis, ‘n politieke redakteur van Independent Newspapers, het bedank ná ‘n berig in The Star wat aandui dat Cyril Ramaphosa die nominasie vir adjunkpresident van die ANC van die hand gewys het.
Man sterf toe sy seun hom glo aan die brand steek
‘n 70-jarige man van die Oos-Kaap is dood nadat sy seun hom glo aan die brand gesteek het.
Babatjie verlate in Durban aangetref
‘n Babaseuntjie is Dinsdag verlate aangetref in Westville, Durban.
DA reageer op Mangaung-uitslag
Die Demokratiese Alliansie (DA) het Dinsdag op die uitslag van die ANC se nasionale verkiesingskonferensie reageer.
Man verdink sy vrou van dwelmhandel
‘n Vrou van Orange Farm in Gauteng is Dinsdag vir die besit van dagga ter waarde van sowat R30 000 in hegtenis geneem.
Mangaung: Verregses verskyn in die hof
ʼn Groep verregse ekstremiste was van plan om die president, adjunkpresident, kabinetsministers en senior ANC-lede dood te maak, het die landdroshof in Bloemfontein Dinsdag gehoor.
Mangaung: Volledige uitslae
Die uitslae van stemme vir die top poste vir die ANC se uitvoerende raad is Dinsdag bekendgemaak.
President, adjunkpresident by Mangaung verkies
President Jacob Zuma is sopas vir ‘n tweede termyn as president van die ANC aangewys.
Rowers ontvoer Muldersdrift-man
ʼn Man is Maandagaand ontvoer en sy gesin beroof op hul plot Swartkop in Muldersdrift.
Man (28) ‘verkrag’ seuntjie (8) in JHB
ʼn 28-jarige man verskyn Dinsdag in die Johannesburgse landdroshof nadat hy glo ʼn 8-jarige seun verkrag het.
Tradisionele kultuurgroepe herdenk Versoeningsdag
Verskeie tradisionele kultuurgroepe het Versoeningsdag die herdenking van die ingebruikneming van die verbindingspad tussen die Voortrekkermonument en Vryheidspark bygewoon.
Vakbond vier drie loonsuksesse kort voor Kersfees
Die vakbond Solidariteit het vanjaar se loonseisoen op ʼn hoë noot met drie gunstige loonooreenkomste afgesluit.
Bygelowe oor Kersfees
Allerhande bygelowe oor Kersfees
Vermeende moordenaar agter tralies danksy feesseisoen
‘n Vermeende moordenaar wat vir vier maande lank die polisie ontduik het, is Maandag in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem nadat hy die gebied vir die feesseisoen besoek het.
Kort/Heet gebaker wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking om “kort gebaker te wees”.
Talle dakloos ná twee brande
Nagenoeg 320 mense is dakloos gelaat nadat twee afsonderlike brande Maandagaand in Kaapstad uitgebreek het.
Video: Oëverblindery!
Bekroonde Franse kulkunstenaar Yann Frisch spandeer al sy lewe lank om ʼn enkele toertjie te bemeester.
ANC-kongres: Tweede verslag
Die tafel is nou al amper gedek vir die een enkele kwessie wat die meeste belangstelling van die kongres wek – die leierskapsverkiesing wat vandag behoort plaas te vind.