Vier mense wat glo R7 miljoen van die Lukhanji-munisipaliteit gesteel het, het Dinsdag in die landdroshof in Queenstown verskyn.
Lees meerAlles vir Woensdag 19 Desember 2012
Kinders as ‘seksslawe’ aangehou
Twee mense het Woensdag in die landdroshof in Sabie verskyn vir hul beweerde betrokkenheid in ‘n kinderseks-mensehandelkring.
Malema se brief “te laat”
Julius Malema, geskorste ANC-jeugligaleier se versoek sal glo nie in Mangaung bespreek word nie.
Zille wil vier skole oophou
Vier skole in die Wes-Kaap sal nie gesluit word nie, indien daar aan sekere voorwaardes voldoen word.
‘Stropers’ in Krugerpark aangekeer
‘n Vermeende stroper is geskiet en vier ander oor die langnaweek in hegtenis geneem in die Kruger Nasionale Park.
Man skiet glo blaffende hond
ʼn Man wat glo ʼn blaffende hond geskiet het, het Woensdag in die landdroshof in King William’s Town verskyn.
Mangaung: AgriSA se stalletjie ‘n groot sukses
AgriSA se stalletjie het baie aandag getrek by die ANC se 53ste nasionale verkiesingskonferensie in Mangaung.
Harrismith-moorde: Vrou ontslaan
Dorothea Brits, die vrou van die vermoorde dominee van Harrismith, is verlede week uit die Mediclinic Bloemfontein ontslaan.
Vier kinders wees gelaat na moord, selfmoord
Vier kinders jonger as 15 jaar oud is wees gelaat nadat hul pa hul ma doodgeskiet en toe selfmoord gepleeg het.
Prestasiebonus aan ‘korrupte’ munisipale bestuurder
Die bestuurder van die Ehlanzeni (Nelspruit) distriksmunisipaliteit het ʼn R140 000 prestasiebonus ontvang, ten spyte daarvan dat die Openbare Beskermer bevind het dat hy van diefstal aangekla moet word.
DBV ondersoek mishandeling van Weermag-perde
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn hofbevel van die Pretoriase hooggeregshof bekom om die welstand van perde by ʼn weermagbasis in Potchefstroom te ondersoek.
Komatipoort-baba uiteindelik geregistreer
Ná verskeie kritiese mediaberigte, het die departement van binnelandse sake ʼn vroeggebore baba uiteindelik geregistreer.
Video: Man met suur gegooi tydens kaping
‘n Man wat tydens ‘n kaping met suur in sy gesig gegooi is, kan weer gedeeltelik sien ná ‘n reeks oogoperasies.
Renosterkalfie vermis ná ma gestroop is
ʼn Renosterkalfie word in Limpopo vermis sedert sy ma sowat ʼn week gelede vir haar horings gestroop is.
Sê Amen
“Sê Amen,” ‘n rubriek uit die tydskrif “Vrouekeur”, verskyn op lesers se aandrang vir die eerste keer in boekvorm.
Europese koerant kritiseer Zuma se herverkiesing
In ‘n lang redaksionele kommentaar beskryf die Nederlandse koerant Trouw, pres. Jacob Zuma se herverkiesing as president van die ANC, en daarom binnekort van die land, as “nie goed vir die land nie”.
Swaap
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die gebruik om ‘n dom persoon ‘n “swaap” te noem.
Facebook-hoof skenk miljarde
Mark Zuckerberg, Facebook se hoof uitvoerende beampte, het sowat R4.3 miljard se aandele aan ʼn Silicon Valley-liefdadigheidsorganisasie geskenk met die doel om gesondheid- en onderwyskwessies te befonds.
Video: Arend gryp kleuter in park
ʼn Video van ʼn goue arend (aquila chrysaetos of adelaar) wat ʼn kind in ʼn park in Montral, Kanada, opraap, laat sosialemedia-kanale gons.
Gedeelte van deurpad na Durban gesluit, verkeer herlei
Die N3-deurpad by Monte Vista tussen Harrismith en Warden in die Vrystaat word tydelik vir verkeer gesluit.