‘n Brand wat oor 2 000 hektaar in die Overstrand-gebied gewoed het, is onder beheer gebring.
Lees meerAlles vir Saterdag 29 Desember 2012
Ses aansoekers sterf na fiksheidstoets
Ses mense is dood nadat hulle aan ‘n werwingsfiksheidtoets vir die verkeersdepartement in KwaZulu-Natal deelgeneem het.
Paramedici soek tevergeefs na “vliegtuig”
Reddingspanne is Saterdag met ‘n riemtelegram gevang nadat ‘n radiobeheerde vliegtuig as die ware Jakob aangesien is.
Verkeersbeampte doodgery
Die polisie is op soek na ‘n bestuurder wat ‘n vroulike metropolisiebeampte Vrydag naby Mount Ayliff in die Oos-Kaap omgery het.
Twee polisiebeamptes skiet glo hul vroue
Twee polisiebeamptes sal binnekort in die hof verskyn nadat hulle glo hul vroue geskiet het.
“My oupa is nog baie wakker”
Die presidensie het Saterdag geen nuus oor die toestand van voormalige president Nelson Mandela se gesondheid gehad nie.
Jong man sterf ná hy uit vierde verdieping val
‘n Jong man is dood nadat hy vroeg Saterdagoggend uit die vierde verdieping van Century City in Kaapstad geval het.
Vrou lieg oor haar ontvoering
‘n Vrou van Queenstown het in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn waar sy van poging tot uitbuiting skuldig bevind is.
Nóg ‘n selfmoord by Van Stadensbrug
‘n 35-jarige man van Port Elizabeth het Donderdagaand by die Van Stadensbrug op die N2 in die Oos-Kaap afgespring.
Madonna bou 10 laerskole in Malawi
Die popster Madonna het in 2012 tien laerskole in Malawi gebou.
Motoriste ry oor ongebore baba
Motoriste het verlede week Saterdag onwetend oor ‘n fetus gery wat in die straat voor die Hoërskool Middelburg gegooi is.
‘Dief’ verdrink glo
‘n Man se liggaam word in die Emmarentia-dam gesoek nadat hy Vrydagmiddag in die water geval het.