Die liggaam van ‘n 12-jarige seun wat in die Oos-Kaap verdrink het, is Sondagoggend opgespoor.
Lees meerAlles vir Sondag 30 Desember 2012
Man in Klerksdorp aangeval
‘n 43-jarige man is Saterdag in Klerksdorp in Noordwes met ‘n skerp voorwerp doodgesteek.
Man hang homself ná hy glo meisie aanval
‘n 31-jarige man het homself in ‘n boom in Dwaalkraal naby Sannieshof opgehang nadat hy glo sy meisie met ‘n skerp voorwerp gesteek het.
Pa verkrag glo sy dogter
‘n 54-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy glo sy 22-jarige dogter verkrag het.
Min betaal verkeersboetes
Slegs ‘n breukdeel van Suid-Afrikaners betaal glo hul verkeersboetes.
Afrika se eerste slimfoon
‘n Kongolese ontwerper het glo die eerste Afrika-slimfoon ontwerp.
Video: Só laai jy ‘n laaigraaf op ‘n vragmotor
‘n Knap laaigraafbestuurder manipuleer die masjien om homself in ‘n paar bewegings bo-op ‘n vragmotor te tel en weer af te klim.
Dooie See-rolle nou digitaal
‘n Paar honderd van die bekende Dooie See-rolle wat na raming tussen 150 en 70 voor Christus geskryf is, kan nou aanlyn bekyk en bestudeer word.
Baba Chloe oorlede
Die 17 maandeoue Chloe Laney is Saterdagaand oorlede.
Fiksheidstoetse opgeskort
Alle werwingsfiksheidtoetse vir die padverkeersinspektoraat in KwaZulu-Natal is opgeskort nadat sewe mense gesterf het.
PTA-polisie op soek na ‘baba-ontvoerder’
Die polisie in Pretoria is op soek na ‘n 24-jarige vrou wat meer as twee weke gelede ‘n drie maandeoue baba van haar ma gesteel het.