Aileen Hutchinson van Tzaneen was Sondag oppad huis toe van Pretoria toe sy ʼn tornado langs die pad opgemerk het.
Alles vir die maand Desember 2012
OTM-ontploffings: Vier verdagtes vas
Vier mans is Maandag in die Paarl in die Wes-Kaap in hegtenis geneem in verband met die opblaas van outomatiese tellermasjiene (OTM).
“Hulpvaardige” bankier steel toe sy geld
ʼn Man is Saterdag in Kimberley van ʼn bedrag geld beroof deur ʼn persoon wat haarself as ʼn werknemer by die bank voorgedoen het.
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.
Muldersdrift-inwoners leef “in vrees”
Paul Starkey (53), ʼn boer van Muldersdrift, het Sondag verduidelik hoe inwoners in die gebied in vrees lewe nadat twee van sy werknemers Vrydag tydens ʼn rooftog doodgeskiet is.
Lewenslank ná moord op ouers
Lester Abrahams (24) is twee keer lewenslank gevonnis nadat hy sy ouers in Junie 2008 vermoor het.
Vier kinders glo in Noordwes vermoor
Die polisie in Hartbeespoortdam ondersoek tans die moord op vier kinders Sondag naby Skeerpoort, Noordwes.
Huberta se Swerftog
Huberta het in 1928 haar 1600 km-lange tog tussen St Lucia en die Oos-Kaap aangepak. In dié tyd het sy mense gaande gehad: waar sou sy volgende opduik? Die ware verhaal van Huberta die seekoei word in dié boek in fiksievorm oorvertel.
Die wiele van die bus
Wie bestuur die bus? Wie wip op en af op die hobbelrige pad? Blaai om en kyk hoe die diere deur die uitgeknipte venstertjies verskyn en verdwyn.
Die ongelooflike liggaam: ‘n opwip-en-uitvou boek
Al ooit gehoor van ‘n boek met ‘n lewensgrootte mens binne-in? Hier is dit!
“My tatoe is aan Chanelle Henning opgedra,” sê moordenaar
ʼn Tatoe op Willem Pieterse se kuit, een van die mans wat aan Chanelle Henning se moord skuldig bevind is, is glo aan haar opgedra.
Dwelms in sy dikderm
ʼn 26-jarige man van Oudtshoorn in die Wes-Kaap is met dwelmmiddels in sy dikderm betrap.
Jaagduiwels in JHB vasgetrek
Twee mans is oor die naweek in hegtenis geneem nadat hulle die spoedgrens in Johannesburg verbreek het.
Nuuskommentaar: Internasionale dag vir persone met gestremdhede
Vandag is dit internasionale dag vir die gestremdes.
16-jarige verdwyn in die see
Die NSRI is tans op soek na ‘n 16-jarige seun wat Sondagmiddag net ná 15:00 in die see verdwyn het.
W-Kaap Cosatu vra vir landwye plaasbetogings
Cosatu in die Wes-Kaap het Sondag ʼn beroep gedoen op plaaswerkers regoor die land om deel te neem aan ʼn reuse betoging in die landboubedryf.
Man vas na hoewe-aanval in Muldersdrift
ʼn Man is in Muldersdrift in hegtenis geneem waarna die polisie beslag gelê het op twee pistole, ʼn blou lig, ʼn polisiesirene en ʼn vermoedelik gesteelde motor.
Jennifer Aniston se verloofde help glo trourok ontwerp
Jennifer Aniston het glo haar verloofde gevra om haar te help om haar trourok te ontwerp.
Tafelberg een van die Nuwe Sewe Wonders van die Natuur
Tafelberg is Sondagoggend by ‘n seremonie aan die voet van die berg as een van die Nuwe Sewe Wonders van die Natuur ingelyf.
Man afgedank ná hy ‘Modimolle-monster’ op Facebook ‘loof’
George Stegmann, ‘n eiendomsagent van Bloemfontein in die Vrystaat is afgedank nadat hy die sogenaamde ‘Modimolle-monster’ glo op Facebook geloof het.