ʼn Vrou is dood en ses mense beseer nadat die voertuig waarin hulle gery het Maandag tussen Warden en Villiers omgeslaan het.
Alles vir Dinsdag 8 Januarie 2013
Hond eet baba se kop
ʼn Vrou is naby Dutywa in die Oos-Kaap in hegtenis geneem nadat inwoners gesien het hoe ʼn hond die ontbindende kop van ʼn baba eet.
Gevangenes steek tronk aan die brand
Gevangenes in die Groenpunt-gevangenis in Deneysville in die Vrystaat het laat Maandagmiddag ʼn gedeelte van die tronk aan die brand gesteek.
Twee renosters reeds vanjaar gestroop
Die karkasse van twee renosters is in die Madikwe-wildreservaat in Noordwes gevind.
Outa appelleer teen e-tol-uitspraak
Die Bondgenootskap Teen Stedelike Tol (Outa) gaan appèl aan te teken teen die hooggeregshof in Pretoria se uitspraak dat die omstrede e-tolstelsel geïmplementeer kan word op Gautengse hoofweë.