Professionele fietsryers landswyd het Donderdag die bergfietsryer Burry Stander se begrafnis in KwaZulu-Natal bygewoon.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Januarie 2013
Dakar-wedren: Twee dood, sewe beseer in ongeluk
Twee mense is dood en sewe beseer toe ‘n Dakar-wedrenondersteuningsvoertuig en ‘n taxi mekaar reg van voor naby die grens tussen Peru en Chile mekaar getref het.
De Doorns-oproer: Polisie gebruik waterkanon
Die polisie het Donderdag ‘n waterkanon gebruik om betogers wat op die N1-snelweg in De Doorns in die Wes-Kaap bymekaargedrom het, te laat verdaag.
Munisipale beampte jok glo oor ingenieurskwalifikasie
‘n Senior munisipale beampte van Limpopo wat van bedrog aangekla is, is Donderdag op R50 000 borg vrygelaat.
JHB-metrobeampte omgery
‘n Johannesburgse metropolisiebeampte is omgery toe hy Donderdag probeer het om ‘n motoris af te trek.
Man sterf in skermsweef-ongeluk
‘n Skermswewer is Donderdagmiddag dood nadat hy in die grensmuur van ‘n huis in Bantrybaai in Kaapstad vasgevlieg het.
Padongelukke eis meer as 1 400
Meer as 1 400 mense is tydens die afgelope feesseisoen op Suid-Afrika se paaie dood.
NSRI red drie Otter-stappers
Drie stappers op die Otter-staproete is gered nadat hulle Donderdagoggend by Bloukransriviermond in die see beland het.
Oom verkrag glo 10 maandeoue baba
ʼn 43-jarige man van Noordwes het Donderdag in die landdroshof in Orkney verskyn nadat hy Dinsdag glo ʼn 10 maandeoue baba verkrag het.
Bejaardes in vrieskas: Valke tree in
Die Valke gaan help om die moordsaak van Rudolph en Elma van Heerden van Belfast in Mpumalanga op te los.
52 miljoen vrouewerkers sonder regte
Suid-Afrika en Brasilië kry by die Internasionale Arbeidsorganisasie (ILO) ‘n kloppie op die skouer vir die wyse waarop vroue wat as huishulpe werk wetlike beskerming geniet.
Worshond-sleep: DBV soek ooggetuies
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Rustenburg het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen vir ooggetuies wat gesien het hoe ʼn motoris op Nuwejaarsdag in dié dorp ʼn hondekarkas agter ʼn bakkie aangesleep het, om na vore te kom.
Baba-ontvoerders steeds soek
Die polisie is steeds op soek na ʼn Pakistani-egpaar wat Dinsdag ʼn ses maandeoue baba in Bezuidenhoutvallei in Johannesburg ontvoer en sy babaoppasser byna vermoor het.
Foto’s: Motoris jaag weg met polisieman, verongeluk
ʼn Motoris en ʼn polisiebeampte is Donderdag in Rosebank dood nadat die man glo met die polisiebeampte nog in sy voertuig van die polisie wou wegjaag.
“Tasmoordenaar” op parool vrygelaat
Riku Nortjé, een van die sogenaamde “tasmoordenaars”, word Donderdag om 12:00 op parool vrygelaat.
Twee sterf in vliegtuigongeluk
Twee mense is dood nadat ‘n ligte vliegtuig Donderdagoggend naby Klipheuwel in die Wes-Kaap neergestort en aan die brand geslaan het.
Hittegolf-waarskuwing vir PTA verleng
Die Tshwane-metro se nooddienste het Donderdag ʼn waarskuwing uitgereik dat Pretoria warm weerstoestande ervaar wat met ʼn hittegolf assosieer word.
Vyf sterf in trompop-botsings
Vyf mense is Donderdag dood en vier beseer in twee afsonderlike ongelukke waar voertuie reg van voor teen mekaar in die Oos-Kaap gebots het.
Video: Honde leer bestuur
Die dierebeskermingsvereniging (DBV) het jaarliks wêreldwyd duisende mishandelde, verlate of vergete honde wat op soek is na ‘n nuwe huis. Van dié honde het nou leer motor bestuur.
Nuuskommentaar: Gaan Wes-Kaapse wingerdgriep Suid-Afrika longontsteking besorg?
Die ou gesegde lui: “As Amerika nies, kry die res van die wêreld verkoue.” Dit is goed gedemonstreer toe Wall Street in duie gestort het en die probleme soos kantelende domino’s deur die wêreld getuimel het.