Ryan Cordell van Kanada se vyf kinders wou baie graag weer ‘n babahondjie kry, en hul ouers het ingestem, mits hulle 1 miljoen ondersteuners op Facebook kon opspoor.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 Januarie 2013
Menseregtekommissie ondersoek World of Golf se ‘rasvoorval’
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAHRC) sal ‘n beweerde rasvoorval by die World of Golf in Johannesburg ondersoek.
“Maak gereed vir grootskaalse moeilikheid landswyd”
Duisende stakende plaaswerkers het Donderdagmiddag op die N1-snelweg in De Doorns betoog, het die Black Association of the Wine and Spirit Industry (Bawsi) gesê.
Honderde plaasmoordslagoffers se briewe aan polisieminister oorhandig
Ongeveer ʼn honderd Suid-Afrikaners wie se lewe deur plaasaanvalle verwoes is, se stories is Donderdag aan die minister van polisie, Nathi Mthethwa oorhandig.
Audi-ongeluk: Polisieman voorheen ondersoek
Die polisiebeampte wat verlede week in ‘n beweerde hoëspoedjaagtog in Johannesburg gesterf het, is vantevore ook ondersoek.
Jaguar-bestuurder steeds op vrye voet
Die polisie kan nie verduidelik waarom die bestuurder wat glo met sy Jaguar deur ʼn huis se heining in Doringkloof, Centurion, gejaag het, nog steeds nie in hegtenis geneem is nie.
Betogers staak by kragstasie
Bedrywighede by die Medupi-kragstasie in Lephalale, Limpopo, is Donderdag steeds opgeskort na ʼn betoging deur konstruksiewerkers.
Toordokter gee moetie vir ‘stroper’
ʼn “Toordokter” is verlede week in hegtenis geneem nadat hy glo moetie aan ʼn Mosambiekse renosterstroper gegee het.
Foto’s: Hond mis nie ‘n kerkdiens nie
Sedert Tommy die hond se eienaar twee maande gelede in suidelike Italië gesterf het, het hy nog nie een kerkdiens gemis nie.
Potch-skoolmeisie vermis
Charmaine Roselyn Hendriks, ʼn 16-jarige leerling aan Potchefstroom Hoër Meisieskool, word sedert Maandag vermis.
Ma en seun van Pretoria gevind
Fallon Barlow (24) en haar vierjarige seun, Brandon Steyn, wat sedert 8 Januarie vermis was, is opgespoor.
Privaatskole groei
Bywoning van privaatskole het van 2000 na 2011 met 87% gestyg.
Deur die rivier skool toe
Leerlinge van ʼn skool in KwaZulu-Natal moet daagliks hul skoene en soms skooluniforms uittrek om deur ʼn rivier te loop om by die skool uit te kom.
‘Kabeldiewe’ op heterdaad betrap
Vier mans wat Donderdag in die vroeë oggendure vermoedelik koperkabels wou steel is deur die polisie in hegtenis geneem.
De Doorns-onluste: Bawsi sê staking nie opgeskort nie
Die beweerde plaasarbeiderstaking in die Wes-Kaap is volgens die Black Association of the Wine and Spirit Industry (Bawsi) nie opgeskort nie.
Tiener in Kaapstad doodgeskiet
ʼn Tiener is Donderdagoggend in Kaapstad doodgeskiet.
Foto’s: Die eerste skooldag
Maroela Media het sy lesers gevra om foto’s aan te stuur van die kleingoed wat dié jaar vir die eerste keer skool toe gaan. Hier is al die foto’s!
Ma en kinders in knyp ná pa selfmoord pleeg
Louise Lamprecht van Pretoria, ʼn 23-jarige ma van twee babatjies, moet kop bo water probeer hou nadat haar man Dinsdag glo selfmoord gepleeg het.
Video: Trein loop regdeur markplein
‘n Vreesaanjaende video van ‘n pendelaarstrein in Thailand wat daagliks sewe keer deur die markplein loop.
Foto’s: Walvis in Tafelbaai gered
ʼn 15m-lange walvis is Woensdag in Tafelbaai gered nadat dit in toue verstrengel geraak het.