Iván Fernández Anaya van Spanje het onlangs bewys dat wen nie altyd alles in die lewe is nie.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Januarie 2013
Polisie weet nie van rondloperleeu nie
Die polisie in Limpopo het Donderdag gesê hulle is nie bewus van enige rondloperleeu in Makhado (Louis Trichardt) nie.
Video: Só maak jy ‘n poniestert met ‘n stofsuier
Dié vernuftige pa het besluit om ‘n stofsuier in te span om sy dogter se hare in ‘n poniestert vas te bind.
Oom in hof vir baba se verkragting
‘n 43-jarige man wat glo sy 10 maandeoue susterskind verkrag het, het Vrydag in die landdroshof in Orkney verskyn.
Krokodilboer vir klein hokkies beboet
Coen Labuschagne, ‘n krokodilboer van KwaZulu-Natal is met R290 000 beboet nadat hy glo afsonderlike hokke vir die diere gebou het sonder om die nodige omgewingsimpakstudie te doen.
Tannie “verkoop” susterskinders
‘n Sekswerker van Kaapstad het glo geld van ‘n man aanvaar om haar susterskind te molesteer.
Jaguar-bestuurder kry waarskuwing
Die bestuurder van ‘n Jaguar XF-motor wat Sondagoggend in ‘n huis in Doringkloof, Centurion vasgejaag het, het ‘n skriftelike waarskuwing ontvang.
Man sterf weens gas
Een man is dood en drie word in die hospitaal behandel nadat hulle by ʼn fabriek in Pretoria gas ingeasem het.
Huldeblyke stroom in vir rugbyspeler
Huldeblyke stroom in vir Morné van der Merwe, ‘n voormalige stut van die WP en Stormers, wat Vrydagoggend weens kanker oorlede is.
Video: Lance speel oop kaarte
Die fietsryer Lance Armstrong het tydens ʼn onlangse onderhoud met die kletskoningin Oprah Winfrey erken dat hy dwelms gebruik het.
Bestuurinstrukteur tronk toe ná twee leerders sterf
ʼn Voormalige bestuurskoolinstrukteur is Donderdag deur die Pretoria-Noord hooggeregshof tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy in 2006 die dood van twee studente veroorsaak het.
Vrou laat glo toe dat kind gemolesteer word
ʼn Kaapstadse sekswerker het Donderdag in die hof verskyn nadat sy glo toegelaat het dat ʼn man haar susterskind vir geld molesteer.
10-jarige val van branderplank, verdrink
10-jarige seuntjie het Donderdagmiddag verdrink toe hy en sy 13-jarige nefie op ʼn branderplank in die see gaan roei het.
De Doorns: Hoofweg gesluit
Die polisie het Vrydagoggend die N1-hoofweg by De Doorns vir verkeer gesluit nadat ʼn klein groepie betogers daar begin saamdrom het.
Vermiste Potch-tiener gevind
Charmaine Roselyn Hendriks, ʼn 16-jarige leerling aan Potchefstroom Hoër Meisieskool, wat sedert Maandag vermis was, is Donderdag opgespoor.
Foto: Man oorleef noue ontkoming
ʼn Man van Richardsbaai het ʼn noue ontkoming gehad nadat sy voertuig teen ʼn bus gebots het.
Nuuskommentaar: Kinderseks
Die Noord-Gautengse hooggeregshof het vandeesweek die bepalings van die wet oor kinderseks ongrondwetlik verklaar.
Oud-Stormer Morné sterf
Die oud-Stormersspeler Morné van der Merwe is oorlede.
TopTV bring weer aansoek om porno te wys
Die betaalkanaal TopTV het weer ʼn aansoek by die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid in Suid-Afrika (Okosa) ingedien om drie 24-uur-pornografiekanale in Suid-Afrika bekend te stel.
Armstrong: ‘Dit was alles een groot leuen’
Die fietsryer Lance Armstrong het tydens ʼn onderhoud met die kletskoningin Oprah Winfrey erken dat hy dwelms gebruik het.