ʼn 26-jarige man van Kaapstad is Sondagmiddag in hegtenis geneem nadat dwelms ter waarde van R25 000 in sy besit gevind is.
Alles vir Maandag 21 Januarie 2013
98-jarige vrou verkrag, verwurg
‘n 98-jarige vrou van Noordwes is oor die naweek dood in haar huis aangetref nadat sy glo verkrag en verwurg is.
Christchurch beleef 11 000ste aardbewing sedert 2010
Die aardbewing wat Saterdag met sy episentrum digby Christchurch voorgekom het, was een van ‘n reeks aardbewings wat kort na mekaar naby die rand van die Stille Oseaanplaat wat deur Nieu-Seeland loop.
Armstrong-boeke nou in bib se fiksie-afdeling
‘n Australiese biblioteek het besluit om boeke oor Lance Armstrong, gevalle fietsheld van Amerika, na die fiksie-afdeling te verskuif.
Nuuskommentaar: Twis oor renosterstropery
Die ANC-Jeugliga se kritiek op die Nasionale Persklub oor die aanwysing van die renoster as nuusmaker van die jaar steek ‘n perdebynes oop. Dit herinner aan pres. Jacob Zuma se kritiek oor “die witmense” se manier om siek diere veearts toe te neem.
Drie kinders raakgery
Drie seuns, tussen die ouderdom van agt en 10 jaar oud, is kritiek beseer nadat ʼn voertuig Sondag naby Springs in hulle vasgery het.
Talle vas na Sasolburg-chaos
Minstens 87 mense is Sondag in Sasolburg in die Vrystaat in hegtenis geneem gedurende gewelddadige betogings. Konst. Peter Kareli, ‘n polisiewoordvoerder, sê die betoging het…