Een van pedofiel Johannes Adolf Kleinhans se slagoffers het glo twee keer probeer selfmoord pleeg.
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Januarie 2013
Bekende ‘voëlman’ Phil Hockey sterf
Phil Hockey, die direkteur van die Percy Fitzpatrick Instituut van Afrika Ornitologie in Kaapstad, is Donderdag ná ‘n lang siekbed oorlede.
Zuma en Charlize ontmoet
President Jacob Zuma en Charlize Theron het mekaar Woensdag by die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switzerland ontmoet.
SA’ner uit Algerië gered
‘n Suid-Afrikaner is uit Algerië gered ná ‘n terreuraanval by die Tigantourine-gasaanleg.
Mosambiek-vloede beïnvloed kragtoevoer na SA
Die vloede in suidelike Mosambiek het kragtoevoer na Suid-Afrika halveer.
Verstandelik gestremde vrou verkrag, man gevonnis
ʼn 47-jarige man van KwaZulu-Natal, wat ʼn verstandelik gestremde vrou in 2010 in die Oos-Kaap verkrag het, is Donderdag lewenslange tronkstraf opgelê.
Polisie het bordeel glo vroeër besoek
Die polisie in Durban was glo bewus van ʼn beweerde bordeel-hotel in die stad.
Repokoers bly onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) het Donderdag aangekondig dat die repokoers onveranderd sal bly.
Vakbond sê lugmag moet oop kaarte speel
Die Suid-Afrikaanse Lugmag (SALM) moet oop kaarte speel oor die beëindiging van sy kontrak vir vliegtuiginstandhouding met Denel Lugvaart/AMG en die gevolglike aflegging van 523 vliegtuigspesialiste, het die vakbond Solidariteit Donderdag gesê
Twee tieners verdrink
Die liggame van twee 16-jarige seuns is gevind nadat hulle in ʼn rivier in Limpopo verdrink het.
Sasolburg: Polisie plunder glo saam
Die polisie het ʼn beroep op Sasolburg-inwoners gedoen om na vore te kom as hulle inligting het wat kan bewys dat sommige polisiebeamptes ook tydens vandeesweek se Zamdela-onluste winkels geplunder het.
Polisieman vas vir veediefstal
ʼn Voormalige Oos-Kaapse polisiebeampte van die veediefstaleenheid is vandeesweek aan veediefstal skuldig bevind.
Sasolburg-huis met klippe bestook
Kriminele buit glo die gewelddadige betoging in Sasolburg uit en word van twee voorvalle Woensdagaand verdink.
SA’ners voltooi 3 000km-uithouwedren
David Crombie en Mark Barron, twee Suid-Afrikaanse uithouatlete, het pas 3 000km binne drie maande, regoor drie lande gehardloop.
Trein glo uit weerwraak aan brand gesteek
Pendelaars het vermoedelik uit weerwraak vroeër die week ‘n trein van Kaapstad aan die brand gesteek.
Video: Blinde skaatsplankryer inspireer
Tommy Carroll is al sedert tweejarige ouderdom blind, maar dit het hom nie gekeer om ʼn professionele skaatsplankryer te word nie.
Sanger se hofsaak uitgestel
Die sanger Arno Carstens se dronkbestuursaak is Woensdag in die Kaapstadse landdroshof uitgestel sodat sy bloedtoetsuitslag betwis kan word.
Straatkind pleeg glo moord
ʼn 13-jarige straatkind het Woensdag in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn vir die moord op ʼn ander 13-jarige seun op Oujaarsaand.
15 000 krokodille ontsnap ná Limpopo-vloede
Nagenoeg 15 000 krokodille het van die Rakwene-krokodilplaas in die Limpoporivier ontsnap na die afgelope week se vloede in die gebied.
Taxibestuurder bots met gereg
ʼn Taxibestuurder is Woensdag in hegtenis geneem toe hy hom teen Johannesburg-metropolisie verset het ná hy ʼn verkeersoortreding begaan het.