Twee persone is dood toe hul ligte tweesitplekvliegtuig Dinsdagoggend in Phalaborwa neergestort het.
Alles vir die maand Januarie 2013
‘Dief’ steel toe polisie-uniforms
‘n Vermeende dief, wat soos ‘n polisiebeampte aangetrek het nadat hy ‘n vuurwapen en uniform gesteel het, is Maandag in Potchefstroom in hegtenis geneem.
Fietsryer sterf Nuwejaarsdag
‘n Fietsryer en drie ander mense is Dinsdagoggend dood nadat ‘n ligte afleweringsvoertuig hom in Krugersdorp getref het.
Video: Vuurwerkvertoning 2013
Talle stede het wêreldwyd groot byeenkomste gereël en die skare met vuurwerkvertonings vermaak om die nuwe jaar te verwelkom.
Spoedvraat beweer sy broer is oorlede
‘n Man sal Maandag in die landdroshof in Pretoria verskyn nadat hy glo teen 187km/h op die N1 gery het.
Vullisdromme nie meer verniet nie
Inwoners van Johannesburg sal voortaan vir vullisdromme moet betaal indien hul ‘n beskadigde of gesteelde drom wil vervang.
Fiksheidstoetse: “Niemand sal ‘n kortlys van 35 000 mense opstel nie”
Die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty (SAKP) versoek dat ‘n Kommissie van Ondersoek ingestel moet word om die dood van sewe voornemende verkeersbeamptes in Pietermaritzburg te ondersoek.
Nuwejaar 2013 – of bloot oorgangsjaar na 2014 as belangrike jaar?
Herman Toerien gee ‘n oorsig van 2012 se gebeure en bespiegel wat 2013 gaan inhou.