Twee berigte in die naweek se Rapport vang die oog. Die eerste lui: “SA is dík vir die ANC” en die tweede: “ANC rassisties”. Maroela het gister ‘n berig, “Swart mense ‘baie kwaad’ vir die ANC” gedra.
Alles vir Maandag 4 Februarie 2013
SA sanger in noodlottige ongeluk betrokke
Die polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat ʼn bekende Suid-Afrikaanse sanger ʼn bejaarde voetganger omgery het.
Korrupsie, nepotisme by gesondheidsdepartement oopgevlek
ʼn Totaal van 544 werknemers by die Oos-Kaapse departement van gesondheid is na bewering “spook werknemers”.
Agt vas vir spoed
Drie motorfietsryers en vyf motoriste is die naweek op die N1-suid naby die Maraisburg-afrit in hegtenis geneem vir spoedoortredings.