ʼn 60-jarige fietsryer is Saterdag in Lichtenburg deur ʼn beweerde dronkbestuurder doodgery.
Lees meerAlles vir Saterdag 16 Februarie 2013
Polisie glo bang Oscar pleeg selfmoord
Die buitelandse media haal E News Channel aan dat die Suid-Afrikaanse polisie Oscar Pistorius permanent onder observasie hou omdat gevrees word dat hy sou selfmoord pleeg
Oscar: Media in moeilikheid oor foto
Oscar Pistorius se prokureur dreig glo met regstappe nadat sekere publikasies Saterdag ʼn foto van ʼn huilende Oscar op hul voorblaaie gebruik het.
Ses soek ná man verkrag is
Die Rustenburg-polisie het Saterdag bevestig hulle is op soek na ses verdagtes wat vermoedelik ʼn 32-jarige man Donderdag omstreeks 17:30 naby Mooinooi verkrag het.
Geldwa in Sasolburg beroof
‘n Onbekende hoeveelheid geld is Saterdagoggend tydens ʼn transitorooftog in Vaalpark, Sasolburg, geroof.
Twee sterf in Bloem-ongeluk
ʼn Man en vrou is dood en twee ander beseer nadat die voertuig waarin hulle gery het Saterdag in die vroeë oggendure naby Bloemfontein gerol het.
Man wél deur groep mans verkrag
ʼn Man van Rustenburg is Donderdag glo deur sewe mans in ʼn bos langs die pad na Mooinooi verkrag.
Man wou glo Reserwebank-amptenare omkoop
ʼn Chinese sakeman is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy glo beamptes van die Reserwebank wou omkoop.
Dagga en vuurwapens by huis in Kemptonpark gevind
Die Valke het Vrydag ʼn klopjag uitgevoer by ʼn huis in Kemptonpark en op ʼn tuin vol daggapotplante en vuurwapens afgekom.