Negentien mense is Donderdagoggend in die Wes-Kaap beseer nadat ‘n bus naby Vredendal gerol het.
Lees meerAlles vir Donderdag 21 Februarie 2013
Twee broers vas ná hul glo ma se kêrel vermoor
Twee broers is Woensdag in hegtenis geneem vir die moord op ‘n 67-jarige man.
Mugabe en sy “Goddelike” taak
Robert Mugabe, president van Zimbabwe, het Donderdag sy 89ste verjaarsdag gevier en gesê hy het steeds ‘n “Goddelike taak” om sy land te dien.
Botha van Oscar-saak verwyder
Ao. Hilton Botha van die polisie is as hoof ondersoekbeampte in die moordsaak teen die Paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, verwyder.
Bobby van Jaarsveld in motorfietsongeluk
Die Afrikaanse sanger Bobby van Jaarsveld was Donderdagmiddag in ʼn motorfietsongeluk betrokke.
Rower in polisieman se huis doodgeskiet
ʼn Saak van moord word ondersoek nadat ʼn polisiebeampte van Centurion Woensdag ʼn rower in sy huis in Eldoraigne doodgeskiet het.
“Oscar wou Reeva se lewe red”
Adv. Barry Roux het Donderdag in sy slotargument aangevoer dat Oscar Pistorius se aksie om Reeva Steenkamp na die grondverdieping van sy huis te dra en die nooddienste te kontak, beteken dat hy haar lewe wou red.
Oscar: “Bewyse dui nie op moord”
Adv. Barry Roux het Donderdag in sy slotargument vir sy kliënt, Oscar Pistorius, se borgaansoek gesê bewyse dui daarop dat Oscar nie moord gepleeg het nie.
Oscar: Meer inligting oor vrou se “geestelike toestand”-mosie
ʼn Vrou se verrassende versoek om ʼn mosie voor die Pretoriase landdroshof te dien oor Oscar Pistorius se “geestelike toestand” is Donderdag vlugtig in die hof van die hand gewys.
Oscar: Vrou verras met mosie oor Oscar se ‘geestelike toestand’
ʼn Vrou se verrassende versoek om ʼn mosie voor die Pretoriase landdroshof te dien oor Oscar Pistorius se “geestelike toestand” is Donderdag in die hof van die hand gewys.
Oscar: Ondersoekbeampte nie in hofsaal
Die hof moes vir Donderdag vir 15 minute lank verdaag omdat die ondersoekbeampte in die Oscar Pistorius-borgtogaansoek nie in die hofsaal was nie.
Konstruksiewerker lewend begrawe
‘n Konstruksiewerker is Woensdag in Century City, Kaapstad, dood nadat hy in sloot beland en lewend begrawe is.
Oscar: Nike SA onttrek amptelik as borg
Nike, vervaardiger en verkoper van sporttoerusting en -klere, het Donderdag bevestig dat sy kontrak met Oscar Pistorius opgeskort is.
Fietsryer in Wes-Rand doodgery
ʼn 29-jarige fietsryer is Donderdagoggend in Westonaria in die Wes-Rand deur ʼn voertuig doodgery.
Ma kry 10 jaar vir baba-moord
Lumke Jordan (27) is Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof tot tien jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op haar pasgebore baba.
Video: Een sekonde elke dag
Daar is talle klein, mooi, snaakse en tragiese oomblikke in ons lewens, en soms vergeet ons wat ons al beleef het.
Lank lewe die geskiedenis
Herleef die geskiedenis van die Groot Trek deur daagliks feitelik korrekte dagboekinskrywings te lees!
Pa vergiftig glo seuntjie (2)
ʼn Tweejarige seuntjie is in ʼn hospitaal in Rustenburg dood nadat sy pa hom glo vergiftig het.
Malema-eiendom glo môre onder hamer
Julius Malema, die geskorste ANC-jeugligaleier, se eiendom sal glo Vrydag op ʼn veiling verkoop word.
Van lotjie getik wees
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking “van lotjie getik wees” .