Sterre het Saterdag voorberei vir die 85ste Academy Awards wat Sondagaand plaasvind.
Lees meerAlles vir Sondag 24 Februarie 2013
Jaagduiwel-dokter op N1 aangekeer
‘n Vroulike dokter is Saterdagaand in hegtenis geneem toe sy glo 191km/h op die N1 in Midrand gery het.
SA-man kan kinders vir eers hou
‘n Uitgewekene van Suid-Afrika het vyf dae voordat sy kinders na Suid-Afrika sou terugkeer, ‘n verhoor gewen wat grasie verleen om dié deportasie te verhoed.
Egpaar sterf in motorfietsongeluk
‘n Egpaar is Sondag in ‘n motorfietsongeluk op die R563 Hekpoort-pad naby Krugersdorp dood.
Malema ‘steek bates weg’
Julius Malema, geskorste ANC-jeugligaleier, het moontlik van sy bates weggesteek om seker te maak dat dit nie op ‘n veiling verkoop word nie.
Belastingbetalers glo minder as wat SAID voorgee
Feitlik die volle las van die Suid-Afrikaanse staat rus op die moeë skouers van slegs enkele miljoene belastingbetalers, het die vakbond Solidariteit vandag, enkele dae voor Pravin Gordhan, die minister van finansies, se begrotingsrede gesê.
Video: Vetties in die wildtuin
Rollin’ Safari is ‘n reeks animasie-video’s wat wys hoe oorgewig wilde diere in hul natuurlike habitat poog om prooi in die hande te kry.
Nog drie soek ná ‘bendeverkragting’
Die polisie is op soek na nog drie mans van ten minste 15 wat glo ‘n bendeverkragting op ‘n vrou naby Driefontein nommer 5-skag in Carletonville uitgevoer het.
Tropiese sikloon tref Madagaskar
Tien mense is dood en sowat 3 000 mense word deur tropiese sikloon Haruna en swaar reën in Madagaskar geraak.
Strafbare manslag-klag vir Oscar se broer
Carl Pistorius, Oscar se broer, staar self klagtes van strafbare manslag in die gesig nadat hy glo ‘n vroulike motorfietsryer in 2008 omgery het.