Francois Loots se nuutste roman, Rooi Jan Alleman, is ‘n kreatiewe, fiktiewe weergawe van Afrikaner-kommunis en struggle-held Bram Fischer se lewe.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 Februarie 2013
Seisoen van vergifnis
Seisoen van vergifnis is die vyfde boek in die Geur- en Seisoen-reeks. Lesers wat vertroud is met karakters uit die vorige vier romans sal hulle in hierdie roman terugvind.
Dogtertjie stuur stokkies terug
Evie, ‘n dogtertjie wat onlangs die Yosemite Nasionale Park in Kalifornië, Amerika, besoek het, het ‘n briefie met twee stokkies aan dié park gestuur omdat sy die stokkies per ongeluk saamgevat het huis toe.
Man skiet kollega by hospitaal
‘n Werknemer by King Edward-hospitaal in Durban is in ‘n kritieke toestand nadat ‘n kollega hom geskiet het.
Kerkboek is haatspraak, bevind kommissie
Die Menseregtekommissie het Donderdag bevind dat die inhoud van die boek, “Die Raadsplan” deur Lewende Hoop Bedieninge en sy stigterspastoor, Willie Smit, haatspraak is.
DA wil klag lê oor Potch-waterprobleem
Die DA in Noordwes gaan die polisie versoek om ondersoek in te stel na die waterprobleem wat sedert die naweek in Potchefstroom ondervind word.
Breinvliesontsteking eis Tukkie
‘n Student aan die Universiteit van Pretoria is Dinsdagoggend weens breinvliesontsteking oorlede.
Nersa maak elektrisiteitstyging bekend
Die nasionale energiereguleerder (Nersa) het Donderdag hul besluit aankondig oor Eskom se voorgestelde verhoging van elektrisiteitstariewe.
Etikette op vleisprodukte bekyk
Die Nasionale Verbruikerskommisie gaan die verkeerde etikettering van vleisprodukte ondersoek en streng optree teen partye wat vleisprodukte verkeerdelik aandui.
Video: Polisie sleep taxibestuurder agter vangwa
WAARSKUWING: Die beeldmateriaal mag sensitiewe lesers ontstel.
AfriForum vra Xingwana om Darren Scott se voorbeeld te volg
“Xingwana het nou ʼn geleentheid om die regerende party se konsekwentheid te bewys deur haar verskoning met ʼn bedanking op te volg, aangesien dit is wat die ANC van Scott verwag het.”
Feetjie-Raaisels
Los die raaisel op en help Fienie die feetjie om die Somerpartytjie te reël.
Prinses-Raaisels
Los die raaisels op en help prinses Lienka om ‘n maaitjie te kry.
Seerower-Raaisels
Los die raaisels op en help Tim om die verlore skat te vind.
Cowboy-Raaisels
Los die raaisels op en help Marko die cowboy om die gesteelde geldsakke terug te kry.
Sanger in hof oor polisieuniform
Die kwaito-sanger wat oor die naweek by die Metro Music-toekennings in Durban in ʼn metropolisieuniform opgedaag het, het vandag in die hof verskyn.
Oscar: “Testosteroon” nie onwettig
Die middel wat in Oscar Pistorius se huis gevind is nadat Reeva Steenkamp op Valentynsdag doodgeskiet is, is nie ʼn verbode middel nie.
Video: Die wêreld se grootste swaai
Devin Graham, avonturier en rolprentmaker, bou die wêreld se grootste swaai in Moab, Utah in Amerika.
Onnies bank skool uit vrees vir leerlinge
Onderwysers van ʼn hoërskool in die Oos-Kaap bly al vir ʼn week lank weg van die skool uit vrees vir die leerlinge.
Baba verdrink in Middelburg
ʼn 14 maandeoue dogtertjie is dood nadat sy Woensdagmiddag in ʼn swembad by ʼn huis in Middelburg, Mpumulanga, verdrink het.