Vandag word die opvolgboek oor plaasmoorde, Treurgrond, bekend gestel, en die volgende uitgawe word reeds in bloed geskryf. Vanjaar is reeds 11 boere en hul gesinslede in plaasaanvalle vermoor.
Alles vir Woensdag 6 Maart 2013
Regering kap Oscar se pa oor uitlatings
“Suid-Afrika is ʼn demokratiese land met ʼn effektiewe misdaadvoorkoming- en veiligheidsprogram wat die beskerming van alle mense in die land verseker ondanks hul ras.”
ANC-moord: LUR, vyf ander kry borg
China Dodovu, Noordwes se LUR vir plaaslike regering, en vyf ander mans wat beskuldig word van die moord op ’n ANC-streeksekretaris in Noordwes is gister op borgtog vrygelaat.
Man ernstig beseer in vliegtuigongeluk
ʼn Man is ernstig beseer na sy ligte vliegtuig Dinsdagaand naby ʼn begraafplaas in Brackendowns in Alberton aan die Oos-Rand neergestort het.