Een van Suid-Afrika se slangghoeroes, Johan Marais, is in die hospitaal opgeneem nadat ʼn pofadder hom gepik het.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 Maart 2013
Gewapende mans wis ses boeties en sussies uit
ʼn Gesin van ses boeties en sussies is vandag in KwaZulu-Natal deur vyf gewapende mans uitgewis.
AfriForum gaan ANC-skikking teen Xingwana aanwend
“Die voortdurende beledigings wat deur senior ANC-leiers teenoor Afrikaners en Christene gemaak word, moet met die nasionale leierskap van die ANC opgeneem word.”
Kinders sterk aan ná by-aanval by Hasiepark
Kleuters van ʼn kleuterskool wat gister erg beseer is nadat ʼn swerm bye hulle aangeval het by die Hasiepark in Benoni, sterk goed aan.
Pretorianer R25 000 ryker vir Afrikaans
Alana Bailey, ʼn inwoner van Pretoria, is Vrydagaand R25 000 beloon nadat sy die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Borg ʼn Woord-veldtog ondersteun het.
Bloem-man sterf terwyl hy bakkie was
ʼn Man in sy veertigs is Saterdag in Bloemfontein dood ná ʼn fratsongeluk terwyl hy ʼn bakkie gewas het.
Oscar wil teen borgtogvoorwaardes appelleer
Die moordverdagte Oscar Pistorius het glo sy borgtogvoorwaardes betwis en aangevoer dat dit onregverdig en onbillik is.
Leerling beseer ná hy van bus val
ʼn 9-jarige seun is beseer nadat hy Vrydag van ʼn bewegende bus in Bloemfontein geval het.
Drie sterf in Gauteng-botsing
Drie mense is Saterdag in die vroeë oggendure dood en een beseer nadat die voertuig waarin hul gery het, verskeie kere gerol het.