ʼn Babaseuntjie is die naweek op ʼn SAL-vlug tussen Johannesburg en New York gebore.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Maart 2013
Foto’s van Griekwastad-slagoffers in hof gewys
Foto’s van die liggame van Deon Steenkamp (44), sy vrou Christelle (43) en hul dogter Marthella (14) is Maandag in die Noord-Kaapse hooggeregshof gewys tydens die verhoor van die 16-jarige seun wat van hul moorde aangekla word.
Oscar wil sy huis verkoop
Oscar Pistorius wil sy huis in die Silver Woods-landgoed waar sy meisie Reeva Steenkamp doodgeskiet is verkoop.
Vangwa-sleep: Kinders sterf in ongeluk met taxi-man
Mido Macia, die Mosambiekse taxibestuurder wat voorverlede week in polisie-aanhouding dood is, was glo dae voor sy dood in ʼn ongeluk betrokke waarin vyf kinders dood is.
Vier vas nadat hulle glo drie tieners doodkap
Vier mans is naby Durban in hegtenis geneem nadat hulle glo verlede week drie tieners met ʼn skerp voorwerp doodgekap het.
Rugbyblog: Wat gaan aan dat al die SA-spanne wen?
Dié naweek is geskiedenis gemaak in die sin dat drie Suid-Afrikaanse spanne agtereenvolgens drie Nieu-Seelandspanne die loef afgesteek het.
Tamatiestraat
Jeugroman van Henning Janse van Vuuren: Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam haar nuwe man op ‘n vliegtuig na Europa.
Twee sterf toe konstruksievoertuig rol
Twee mans is dood nadat ʼn konstruksievoertuig Maandag naby Clanwilliam in die Wes-Kaap gerol het.
SAUK-base bedank
Die presidensie het Maandag bevestig dat hy ʼn gesamentlike bedanksbrief van die voorsitter van die SAUK-raad, Ben Ngubane, en sy adjunk, Thami ka Plaatjie, ontvang het.
8-jarige seun trou met sy tannie in PTA
ʼn Berig van ʼn 8-jarige seun van Pretoria wat met sy ouer tannie getrou het, het Maandag groot opskudding veroorsaak toe internasionale mediahuise daaroor berig het.
Madiba se geheue verswak
“ʼn Mens kan byvoorbeeld die hartseer op sy gesig sien as hy meegedeel word dat Walter Sisulu en van die ander aktiviste nie meer met ons is nie,”
Vier sterf in Karoo-botsing
Vier mense is dood nadat ʼn vragmotor en ʼn bakkie Maandag reg van voor in die Karoo gebots het.
Vangwa-sleep: Man dood weens suurstoftekort
Die nadoodse ondersoek van die Mosambiekse taxibestuurder wat dood is nadat hy agter ʼn polisievoertuig aangesleep is, het bevind dat die man weens ʼn gebrek aan suurstof dood is.
Griekwastad-moorde: Seun pleit onskuldig
Die 16-jarige seun wat daarvan verdink word dat hy verlede jaar in April ʼn gesin van Griekwastad op hul plaas vermoor het, het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hom.
Video: Noordwes- en Vrystaat-boere gaan gebuk onder erge droogte
Groot dele van Noordwes en die Vrystaat steier onder erge droogte en talle boere het reeds byna hul hele oes verloor.
Vermeende rowers doodgeskiet
Twee vermeende rowers is Maandagoggend in Germiston doodgeskiet.
Drop
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “drop”
Nuuskommentaar: Apartheid en woede
Pres. Jacob Zuma het strome erge kritiek ontlok toe hy in sy toespraak voor die huis van tradisionele leiers gesê het Suid-Afrika is nie ‘n gewelddadige land nie.
Hond byt vyf mense in Pretoriase woonbuurt
Vyf mense is beseer nadat ʼn hond hulle Sondagmiddag in Booysens in Pretoria aangeval het.
Vier sterf ná helikopter neerstort
Vier mense is dood nadat ʼn helikopter, wat aan die Verenigde Nasies (VN) behoort het, Sondag in die Demokratiese Republiek van die Kongo neergestort het.