Bongani Moyo, ‘n reeksontsnapper en –bankrower, het Dinsdag aan die Pretoria hooggeregshof gesê dat hy nie weer uit aanhouding sal probeer ontsnap nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 Maart 2013
Polisie moet opdok na martel-voorval
Die hooggeregshof in Pretoria het die minister van polisie Dinsdag beveel om R170 000 se skadevergoeding aan ʼn voormalige veiligheidswag te betaal.
Karabus dalk vinnig tuis
Prof. Cyril Karabus kan teen die einde van die week terug in Suid-Afrika wees, het die departement van internasionale verhoudinge en samewerking Dinsdag aangekondig.
ANC-raadslid vas oor verkragting
ʼn ANC-raadslid is Dinsdag in Noordwes in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 13-jarige meisie verkrag het.
Jetworx-werknemer pleeg selfmoord, maatskappy dien likwidasie-aansoek in
’n Werknemer van Jetworx, wat ’n lid van Solidariteit was, het selfmoord gepleeg nadat hy deur die maatskappy afgelê is.
Griekwastad: Kameras het glo nie gewerk nie
Sekuriteitskameras het glo geen bewyse opgelewer van die drie moorde wat op ‘n plaas in Griekwastad plaasgevind het nie.
Video: Witleeu en hond is groot vriende
Honey, die hond, en Kwanza, ʼn witleeuwelpie is beste vriende by die Darling Downs-dieretuin in Pilton, Queensland.
Die mense se beskawing te danke aan … bier
Die mens het sy beskawing minstens ten dele te danke aan bier, aldus navorsers van die Simon Fraser-universiteit in Kanada.
60-jarige vrou glo deur boetebessie aangerand
‘n 60-jarige vrou is glo deur ‘n vroulike Tshwane Metropolisiebeampte aangerand en vir twee dae lank in aanhouding gehou.
Boer vertel van Griekwastad-moord
Joachim Scholtz, ʼn boer van Griekwastad, het Dinsdag onthul hoe hy, tydens ʼn familiesamekoms, van die driedubbele moord in die gebied te hore gekom het.
Nuuskommentaar: ANC-koorspen
Die ANC se politieke oorheersing in Suid-Afrika is so pertinent dat die stand van die ANC al as die land se koorspen genoem is. Nou kook die kwik in die koorspen behoorlik.
Myne verloor miljoene weens kragonderbrekings
Anglo Gold Ashanti en Sibanye Gold het sowat R481 miljoen verloor ná ʼn kragonderbreking weens ʼn weerligstraal by ʼn Eskom-substasie hulle gedwing het om verskeie groot aanlegte te sluit.
Juffrou afgedank toe sy nie oor punte wou jok nie
Arlene Nel, ‘n wiskunde- en wetenskaponderwyseres van Hoërskool Kakamas wat nie met die hoof se seun se punte wou knoei om hom te laat slaag nie, is nou glo onregmatig afgedank.
1.7 miljoen misdade glo nie aangemeld nie
Meer as 3.3 miljoen misdade vind jaarliks plaas, maar helfte daarvan word glo nie aangegee nie.
Interessante woorde: Karnallie
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse wooord Karnallie.
Vier vas oor Ventersdorp-plaasaanval
Nog twee mans is in hegtenis geneem ná die moord op Johan Stiglingh (67), ʼn boer van Ventersdorp.
Asterix en die goue sekel
Asterix en die goue sekel is die tweede boek in die Afrikaanse vertaling van die gewilde Asterix-reeks.
Asterix die Galliër
Asterix die Galliër is die eerste boek in die gewilde Asterix-reeks
Krimpvarkiekoek
Oulike idee vir ‘n verjaarsdagkoek.
Pieter Parkopsigter: Op ’n koue winternag
Pieter die parkopsigter het vele avonture.