Vier verdagtes is in verband met die moord op Tony Teixeira, wat op 14 Maart van sy huis in Naudeville, Welkom, ontvoer is, in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Vrydag 22 Maart 2013
Ongeluksvoël ry toe wéér in iets vas
‘n Werknemer van die brandweer in KwaZulu-Natal, wat vroeër in ‘n muur en ‘n brandkraan vasgejaag het, het nou die stasie se enigste en splinternuwe bakkie afgeskryf.
Video: Naamsveranderinge in Kaapstad
Die stad Kaapstad het Menseregtedag vandag gevier deur die name van ses strate en ‘n gebou te verander.
WASP: ‘n Nuwe politieke party vir die ‘werkersklas’
‘n Nuwe politieke party, die Workers and Socialist Party (Wasp) het die lig gesien.
Onderwyser vas oor onsedelike aanranding
‘n Onderwyser van ‘n skool in Melmoth, KwaZulu-Natal, het glo vyf leerlinge onsedelik aangerand.
‘Houdini’, die swartmamba, dalk gesteel
‘n Swartmamba wat by die Pretoria Dieretuin vermis geraak het, is moontlik gesteel.
Skoolhoof het glo pornografie aan dogter gewys
WAARSKUWING: Die artikel bevat inligting wat sensitiewe lesers kan ontstel.
Karabus dalk eers oor 2 weke tuis
Prof. Cyril Karabus (77) sal nog ‘n paar dae lank moet wag voor hy moontlik na Suid-Afrika kan terugkeer.
Laaste Everest-spanlid sterf
Die laaste lid van die ekspedisie wat Everest die eerste keer kon tem, George Lowe, is oorlede.
JHB-woonbuurte sonder water
Sekere voorstede in Johannesburg, veral aan die Wes-Rand, is Vrydag sonder water gelaat.
TopTV-aansoek: “Pornografie lei tot verkragtings,” sê Hettie Brittz
Hettie Brittz, hoof van Immergroen Ouerskap, ouer en verkragtingslagoffer, het vroeër die week die verhoor bygewoon waar TopTV aansoek gedoen het om drie porno-kanale te kan uitsaai. Sy het met Maroela Media hieroor gesels.
Oscar hoor dalk gou oor parool-appèl
‘n Voorlopige hofdatum is bekendgemaak waarop die moordverdagte Oscar Pistorius se parool- appèl aangehoor gaan word.
Coke lê honderde werkers af
Coca-Cola het Donderdag aangekondig dat hulle 750 werknemers in Amerika weens herstrukturering moet aflê.
Foto’s: kykNet Fiëstas: Sterre skitter by ‘SA-Oscars’
Wessel Pretorius, ‘n nuwelinge in die vermaakliheidsbedryf, het Donderdagaand skoonskip gemaak by die 2012 kykNet Fiëstas en met vier toekennings weggestap.
Nuuskommentaar: Daar ís lewe op Mars – die Zumaïete
“Die prez moet van die maan of van Mars af kom,” skryf ‘n gerespekteerde joernalis in reaksie op die nuus dat pres. Jacob Zuma sê dat hy van geen slagoffers van “affirmative action” weet nie.
Welkom-man se moordenaars nog soek
Die polisie van die Vrystaat het Vrydag gesê niemand is nog in hegtenis geneem vir die moord op Tony Texeira nie.
Krieket: Riller in “eindstryd” wag
Die tafel is gedek vir ‘n onvergeetlike beslissende eendagtoets tussen Suid-Afrika en Pakistan in Benoni, nadat die besoekers die reeks van vyf in Durban twee elk laat gelyk trek het.
Uitdrukking: ‘n Ou kalant
Taaltoffie ondersoek die Afrikaanse uitdrukking Kalant.
Ses dood ná kettingbotsing met beeste
Ses mense is in die Oos-Kaap dood nadat drie voertuie in ‘n kettingbotsing betrokke weens ‘n trop beeste wat ‘n snelweg oorgesteek het.
Man vas wat glo in werkvoertuig jaag
‘n Man van Krugersdorp is Donderdag in hegtenis geneem nadat hy op die N1-snelweg glo met ‘n werkvoertuig gejaag het.