Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle beplan het om ANC-leiers te vermoor, het Maandag vlugtig in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir Maandag 25 Maart 2013
Lang vonnis vir Moyo en makker
Bongani Moyo en ‘n mede-bankrower is Maandag langdurige vonnisse opgelê vir ses bankrowe binne ses weke.
SA geteister deur indringer-vrugtevlieë
Indringer vrugtevlieë het glo sommige dele in die noordelike dele van Suid-Afrika besmet, het die departement van landbou Maandag gesê.
Griekwastad-moord: Jeugdige het glo sielkundige gesien
Die Steenkamp-familie het glo alle moontlikhede bespreek wat tydens die 2012 Griekwastad-plaasmoorde kon gebeur het, het die Noord-Kaapse hooggeregshof Maandag gehoor.
Beseer toe hy vir slang vlug
‘n Werknemer is Maandagoggend ernstig beseer nadat hy van ‘n elektriese paal in Durban afgespring het om ‘n slang te vermy.
Tiener ontvoer, romantiese ‘mededinger’ vermoor
‘n Man van die Oos-Kaap is in hegtenis geneem vir die ontvoering van sy tienerjarige eksmeisie en die moord van ‘n ‘mededinger’.
Graanbergingsfasiliteit vir Vrystaat Mielies
Vrystaat Mielies (Edms) Bpk, ‘n graanverhandelingsmaatskappy van Potchefstroom, het onlangs die opening van ‘n uitgebreide graanbergingsfasiliteit in die hart van die Oos-Vrystaat aangekondig.
Kaapstad: Openbare paaie moontlik oopgestel vir skaatsplankryers
‘n Stryd broei tans tussen stadsraadlede van Kaapstad oor ‘n nuwe skaatsplankrybeleid vir die stad.
Video: Nagmerrie by Middelburg-hospitaal
‘n Tekort aan mediese personeel, studentedokters wat moet waarneem sonder toesig, en selfs rotte in hospitaalsale is van die probleme waarmee pasiënte by die Middelburg-staatshospitaal te doen kry.
Diewe steel lykswa
Motordiewe het ontangs ‘n lykswa van ‘n begrafnisonderneming in Pretoria gesteel.
Baard-moord: Verhoordatum weer uitgestel
Rudolph Viviers, wat daarvan verdink word dat hy ‘n Moslem-man in Augustus verlede jaar doodgeslaan het, het vandag vlugtig in die Johannesburgse hooggeregshof verskyn.
Vermeende renosterstroper doodgeskiet
‘n Vermeende renosterstroper is Sondagmiddag in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Lonmin-sangoma vermoor
Die sangoma wat glo verlede jaar rituele op stakende Lonmin-mynwerkers in Marikana gedoen het, is Sondag doodgeskiet.
Bejaarde in dogter se sorg ná plaasmoord
‘n 78-jarige vrou met Alzheimer se siekte, wat vir ‘n week lank in ‘n badkamer toegesluit was nadat haar seun op ‘n plaas naby Rustenburg vermoor is, is nou in die sorg van haar dogter geplaas.
President sê 13 soldate is dood
President Jacob Zuma het Maandagoggend tydens ‘n perskkonferensie bekendgemaak dat 13 Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek doodgeskiet is.
VN spreek kommer uit oor SAR
Minstens nege Suid-Afrikaanse soldate wat deur pres. Jacob Zuma na die SAR gestuur is om pres. François Boizizé te rugsteun, is volgens ‘n ooggetuie doodgeskiet.
“Wag buite, ek is nog besig,” sê dief vir huiseienaar
‘n Man van Kaapstad is oor die naweek op heterdaad betrap terwyl hy by ‘n huis ingebreek het.
Hokduikers se noue ontkoming met grootwithaai
‘n Maatskappy van Gansbaai wat haai-hokduike reël, het die gapings van die hok se rame kleiner gemaak nadat ‘n grootwithaai onlangs tydens ‘n duikekspedisie sy kop in die hok in gedruk en amper ‘n toeris gebyt het.
Uitdrukking: Jy sit op Kol en jy soek na Kol
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking “Jy sit op Kol en jy soek na Kol”.
Slegs twee gestrande walvisse nog lewend
Drie van die vyf walvisse wat Sondag in die see vrygelaat is nadat hulle gestrand het, het deur die aand weer by Langstrand in Simonstad gestrand.