Hierdie kort, oulike stories sal jou wegvoer na ‘n fantastiese verbeeldingswêreld.
Alles vir Dinsdag 26 Maart 2013
Uitdrukking: ‘n Pluimpie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die Afrikaanse uitdrukking ” ‘n Pluimpie”.
Nuuskommentaar: Wat soek SA-soldate daar?
13 Suid-Afrikaanse soldate het in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gesneuwel nadat die sowat 200 soldate ‘n oormag van 2 000 moes trotseer.
Twee rowers in KZN vasgetrek ná skietgeveg met polisie
Twee mans is Maandagmiddag in Durban in hegtenis geneem op aanklagte van huisroof en poging tot moord.
Nog ‘n walvis strand
Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het Dinsdag gesê die vierde walvis het naby Valsbaai uitgespoel en moes uitgesit word.
Frankryk vereer Madiba
Dit stadsraad van Parys, Frankryk, het Maandagaand voormalige president Nelson Mandela ‘n ereburger van die stad gemaak. Die stad het egter geweier om Hugo Chavez, voormalige leier van Venezuela, te vereer.
Die wiele van die bus
Spring op die besige bus en word deel van die pret met raserige klankknoppies!
Dis lekker op die plaas
Kom kuier by oom Klasie op die plaas en druk raserige klankknoppies om by die dieregeluide te pas.
My fantastiese boek vol dinosourusse
Welkom in die ongelooflike, wreedaardige wêreld van dinosourusse!
Liefhebber vat tiere werk toe
‘n Besigheidsman van Springs is so lief vir sy tiere, dat hy van hulle saam met hom werk toe vat.
‘Soldate in SAR moet terugkeer na SA’
Versoeke is aan die toeneem dat die oorblywende Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal-Afrikaanse Republiek na Suid-Afrika moet terugkeer.
Vyf in hof vir ontvoerde diabeet se moord
Vyf mense wat beskuldig word van die moord op Tony Teixeira, wat op 14 Maart van sy huis in Naudeville ontvoer is, het in die Welkom-landdroshof verskyn.
Lewenslank na hulle verkrag, roof
Twee mans wat speelgoedgewere gebruik het om ʼn vrou te beroof en haar daarna herhaaldelik verkrag het, is Maandag lewenslange tronkstraf opgelê in die Pietermaritzburg hooggeregshof in KwaZulu-Natal.